Notes


Matches 951 to 1,000 of 9,118

      «Prev «1 ... 16 17 18 19 20 21 22 23 24 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
951 Distrik Fouché, Engela Christina Catharina (I6302)
 
952 Distrik Roos, Wilhelmus Petrus (I6451)
 
953 Distrik van Dyk, Joseph Jacobus (I6554)
 
954 Distrik James, Cecilia (I6642)
 
955 Distrik van Dyk, Salidoor Jacobus (I6763)
 
956 Distrik du Preez, Elizabeth Emmerentia (I10079)
 
957 Distrik van Dyk, Frans Johannes (I10241)
 
958 Distrik Rheeder, Johannes Hendrik Nicolaas (I10805)
 
959 Distrik Myburgh, Anna Cecilia (I11101)
 
960 Distrik Zandberg, Clasina Christina Alida Adriana (I11129)
 
961 Distrik de Kock, Jacobus Theron (I11224)
 
962 Distrik Thiart, Hendrik Johannes Frederik (I11340)
 
963 Distrik van Dyk, Rudolf de Vos (I12172)
 
964 Distrik Schutte, Gottlieb Christiaan (I12457)
 
965 Distrik Malan, Gabriël Frederick van Zyl (I14294)
 
966 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16325)
 
967 Distrik Caledon Reynolds, Pieter Rens Clemens (I2917)
 
968 Distrik Vryburg van Dyk, Jan Adriaan Jacobus Petrus (I13471)
 
969 Dit blyk dat SAG 08:695 haar man verkeerdelik aanwys. James Goodrich OSLER was blykbaar getroud met Johanna Georgina VAN DYK *12.04.1840. van Dyk, Johanna Georgina Elizabeth (I6363)
 
970 Dit het haar kinders se geboorte datums op. du Plessis, Anna Susanna Catharina Petronella (I26577)
 
971 Dit is Hester se derde huwelik. Family: Godlieb Rudolph Opperman / Hester Maria Pienaar (F1618)
 
972 Dit is moontlik dat George die seun was van George van Dyk en sy eerste vrou, Elizabeth. Omdat ons egter nog nie weet wanneer Elizabeth oorlede is nie, plaas ons George vir eers as kind van George en Katrina. van Dyk, George (I26913)
 
973 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I27086)
 
974 Dit is nie duidelik of hierdie tog beteken het dat Cornelius getrek het na die Verenigde State en of hy net tydelik daarheen is nie. Sy vrou en twee van sy kinders het in 1958 alleen na Suid-Afrika gevaar, wat beteken het dat hulle in elk geval een keer sonder hom na Suid-Afrika gevaar het.
 
van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
975 Dit is nie duidelik of hierdie tog beteken het dat Cornelius getrek het na die Verenigde State en of hy net tydelik daarheen is nie. Sy vrou en twee van sy kinders het in 1958 alleen na Suid-Afrika gevaar, wat beteken het dat hulle in elk geval een keer sonder hom na Suid-Afrika gevaar het. van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
976 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F12208)
 
977 Dit is nie duidelik wanneer Joost sy huis oorspronklik gekoop het nie, maar dit was waarskynlik dieselfde huis wat in 1720 aan Burgert behoort het - geleë in die Eerste Berg Dwarsstraat. Die straat is tans bekend as St. Georges Straat in Kaapstad.

Dit is waarskynlik dat die gesin hier gewoon het, en nie op die plaas Ganzekraal nie. Joost en/of slaaf/kneg sou na die Ganzekraal gegaan het om met vee daar te wei.

In 1716 het Joost sy huis aan Burgert verkoop. Die verkoper se naam word sonder voornaam gelys as Pietersz van Dijk, maar gesien dat die koper Burgert Pietersz van Dijk is, kan ons aanneem dat die verkoper Joost was. (Hulle was immers die enigste Pieterz van Dijks aan die Kaap.) Dit betref 'n huis en erf in Tafelvallei (die eiendom se naam word slegs gegee as H1), en was 0.035 morg oftwel sowat 300m2. Geen bedrag word genoem nie.

Die transaksie is egter 'n bietjie raaiselagtig: want in 1718 word dieselfde eiendom (H1, 0.035 morg) weer verkoop deur Joost Pz van Dijk aan ene Christiaan Wynands/Wijnarts (prys: 5550 gulden. Hierdie is dieselfde persoon wat in Joost se boedelinventaris en vendurol as die huurder van Joost se huis verskyn. Christaan het 'n aanbetaling van 2700 gulden gedaan.

Spekulasie: moontlik het Christiaan die huis gekoop, en daar gewoon terwyl hy dit afbetaal het (en was dit nog nie afbetaal teen Joost se dood nie).

Die huis is weer na Burgert se dood deur sy skoonseun, Andries Mulder gekoop.

Spekulasie: dit is moontlik dat Joost en Burgert se gesinne almal hier gewoon het - en dat die perseel uitgebrei is met 'n tweede erf en huis (wat sal verduidelik hoekom die eiendom se oppervlak in 1721 gegee word as 0,076 morg). 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
978 Dit is nie duidelik wanneer Joost sy huis oorspronklik gekoop het nie, maar dit was waarskynlik dieselfde huis wat in 1720 aan Burgert behoort het - geleë in die Eerste Berg Dwarsstraat. Verkort na Berg Straat, vir 'n kort tydperk Venus Straat, toe terug na Berg Straat en na 1830 genoem St. Georges Straat in Kaapstad.

Dit is waarskynlik dat die gesin hier gewoon het, en nie op die plaas Ganzekraal nie. Joost en/of slaaf/kneg sou na die Ganzekraal gegaan het om met vee daar te wei.

In 1716 het Joost sy huis aan Burgert verkoop. Die verkoper se naam word sonder voornaam gelys as Pietersz van Dijk, maar gesien dat die koper Burgert Pietersz van Dijk is, kan ons aanneem dat die verkoper Joost was. (Hulle was immers die enigste Pieterz van Dijks aan die Kaap.) Dit betref 'n huis en erf in Tafelvallei (die eiendom se naam word slegs gegee as H1), en was 0.035 morg oftwel sowat 300m2. Geen bedrag word genoem nie.

Die transaksie is egter 'n bietjie raaiselagtig: want in 1718 word dieselfde eiendom (H1, 0.035 morg) weer verkoop deur Joost Pz van Dijk aan ene Christiaan Wynands/Wijnarts (prys: 5550 gulden. Hierdie is dieselfde persoon wat in Joost se boedelinventaris en vendurol as die huurder van Joost se huis verskyn. Christaan het 'n aanbetaling van 2700 gulden gedaan.

Spekulasie: moontlik het Christiaan die huis gekoop, en daar gewoon terwyl hy dit afbetaal het (en was dit nog nie afbetaal teen Joost se dood nie).

Die huis is weer na Burgert se dood deur sy skoonseun, Andries Mulder gekoop.

Spekulasie: dit is moontlik dat Joost en Burgert se gesinne almal hier gewoon het - en dat die perseel uitgebrei is met 'n tweede erf en huis (wat sal verduidelik hoekom die eiendom se oppervlak in 1721 gegee word as 0,076 morg). 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
979 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I30335)
 
980 Dit is nog nie 100% bevestig dat Coenraad van Dyk 1924-2004 dieselfde Coenraad Hendrik van Dyk is wat die seun van Hendrik Albertus van Dyk was nie. Genoeg inligting kom egter ooreen om dit uiters waarskynlik te maak, dus verbind ons hulle tentatief. van Dyk, Coenraad Hendrik (I10202)
 
981 Dit is nog nie 100% bevestig dat Nicolaas Marthinus van DYk 1924-1975 dieselfde Nicolaas Marthinus van Dyk is wat die seun van Hendrik Albertus van Dyk was nie. Genoeg inligting kom egter ooreen om dit waarskynlik te maak, dus verbind ons hulle tentatief. van Dyk, Nicolaas Marthinus (I15537)
 
982 Dit is nog nie bevestig dat Antonie Christoffel van Dyk *1948 die seun was van Antonie Christoffel van Dyk *1908 nie.

Wat ons wel weet is dat Antonie Christoffel van Dyk *1908 'n seun met dieselfde naam gehad het, wat ongeveer 1941-1951 gebore is.

Dan weet ons ook dat daar 'n Antonie Christoffel van Dyk is, gebore 1948 wat met Patrica Ann Macaskill getroud is.

Ons neem tentatief aan dat hierdie twee Antonies moontlik dieselfde persoon was. Verdere navorsing word benodig om dit te bevestig of om die teendeel te bewys. 
van Dyk, Antonie Christoffel Snr. (I15358)
 
983 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I13994)
 
984 Dit is onduidelik waar hierdie huweliksdatum en -plek vandaan is. Family: Hendrik Albertus van Dyk / Martha Magdalena Martina Grobler (F4585)
 
985 Dit is onseker of dit die regte Margaretha Isabella HURTER is aangesien haar ouderdom en datum van dood nie ooreenstem by die gegewe bronne nie.
Haar man se SK sê sy is oorlede voor hom in 1947(1?), maar die siviele sterfte wys sy was 73j oud by afsterwe in 1944, gebore c1871.
Die doop inskrywing wys sy is gebore 1873.
Alhoewel sy in Brits omgewing gesterf het, is sy wel in die Kaap-Provinsie gebore volgens die siviele sterfte.
Daar word bespiegel dat die kanse skraal is dat 'n ander Margaretha Isabella HURTER met 'n WILKEN getroud was om en by daardie tyd, maar nie onmoontlik nie.
Die huwelik sertifikaat is nog soek en behoort meer informasie te bevat. 
Hurter, Margaretha Isabella (I13993)
 
986 Dit is onseker of sy 'n gebore- of aangetroude VAN DYK was. van Dyk, Maria Francina (I4517)
 
987 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12628)
 
988 Dit is op die oomblik nie duidelik wie George Frederik van Dyk se ouers was nie, maar die is wel waarskynlik dat Benjamin Johannes van Dyk sy broer was. Die verwantskap moet egter nog bevestig word. van Dyk, George Frederick (I15006)
 
989 Dit is tans onseker of die die regte persoon is. Groenewald, Johannes Jacob (I29663)
 
990 Dit is tans onseker of die die regte persoon is. Groenewald, Johanna Magdalena (I29664)
 
991 Dit is uit die boedel (bron) nie duidelik of die geboortedatum na Barbara Mary Brown verwys of na haar eggenoot nie. Ek het aangeneem dat dit na haar verwys. Brown, Barbara Mary (I19972)
 
992 Dit kom voor of Christoffel Johannes van Dyk uit die Kaap na Durban getrek het en daar as Christopher John van Dyke geheet het. van Dyk, Christoffel Johannes (I9697)
 
993 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Paul Gene van Dyk / Living (F6954)
 
994 Dit lyk of hy voor 16 May 1735 al oorlede was, sy weduwee het by vendusies 4x goed gekoop op en na die datum: MOOC10/4.131 van Dyk, Hendrik (I571)
 
995 Dit lyk of hy voor 16 May 1735 al oorlede was, sy weduwee het by vendusies 4x goed gekoop op en na die datum: MOOC10/4.131 van Dyk, Hendrik (I571)
 
996 Dit moet nog bevestig word dat Jacobus Marthinus Klopper, vader van Barend Christiaan Klopper, en Jacobus Marthinus Klopper *1815 dieselfde persoon is. Klopper, Jacobus Marthinus (I21888)
 
997 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16653)
 
998 Dit sal interessant wees om te probeer uit vind hoe Hendrik Kuijs en Jacoba van Norden/Horde Joost geken het.

Hulle herkoms is bietjie van 'n raaisel: die First Fifty Years-projek waag geen raaiskote nie. Daar is twee persone met die naam Hendrik Kuijs(t) in die skeepsoldyboeke van die V.O.C. Een afkomstig van Terburg, Nederland, in 1695. (Waarskynlik die voormalige plek "Terborch" in Overijssel, of "Terborg" in Groningen. Daar is ook 'n kasteel Terborg tussen Tilburg en Den Bosch.) Die tweede Hendrik was afkomstig van Amsterdam in 1698. Beide is gerepatrieerd. Daar is 'n kans dat hulle dieselfde persoon is ('n vergelyking van die inskrywings in die skeepsoldyboeke sal dit kan bevestig/uitsluit).

Buiten die kind saam met Jacoba, kon ek verder geen rekord van hom vind in SA nie, ook nie in die beskikbare monsterrolle nie.

Jacoba van Norden was vermoedelik steeds getroud met Helmer Paal ten tye van de geboorte van haar kind saam met Hendrik Kuijs. (Sover ek kan sien was Helmer Paal steeds lewend teen hierdie tyd.)

Dit kan dalk deel van die rede wees waarom Jacoba in 1903 na Mauritius gestuur is. Uit H.C.V. Leibbrandt se Precis: Letters Despatched, 1696-1708 (1896).
p230-231:
1703- 31st July
The following freemen have been allowed to proceed to Mauritius to earn their living their with your assistance: ... ... Jacoba van Norden and daughter, the wife of freeman Helmt Paal, who because of her bad conduct and immoral life has been separated a long while from her husband. She may neither return to the Cape, nor proceed to Batavia. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
999 Dit was die voorgenome begraafplek, aldus die aangifte van sy sterfgeval. van Dyk, Jacobus Philippus Johannes (I1086)
 
1000 Dit was Wessel Wessels se tweede huwelik, na die dood van sy eerste vrou Susanna Odendaal. Family: Wessel Wessels / Margaretha Radyn (F12512)
 

      «Prev «1 ... 16 17 18 19 20 21 22 23 24 ... 183» Next»