| Name |
George Lezar Miller |
| Nickname |
Jors |
| Birth |
CA 1826 |
Amerika [2] |
- Op sy Siviele Sterfte het sy bejaarde skoonseun sy ouderdom by afsterwe as 94 jaar geskat.
Ander artikels het hom *1815/1816 – 1920, maw 104 jaar oud.
Sy een kleindogter, Vicki Andrist laat weet die volgende:Wat betref die George Lezar Miller. "As klein kind was ek vertel van die oupa wat as 'n stowaway in die Kaap beland het en 'n lewe vir homself gemaak het."
|
| Gender |
Male |
| Picture |
Jors MILLER en onbekende persoon [3] |
 |
Picture Met dank aan Vicki Andrist |
| Occupation |
1867 |
Hermanus, Kaap, Suid-Afrika [4] |
| "Zeeman" |
| Residence |
1867 |
Hermanus, Kaap, Suid-Afrika [4] |
Address: Hermanuspietersfontein |
- By die doop van hulle ander kinders in die "Holy Trinity Church" word hulle woonplek as "Hermanuspietersfontein" aangegee.
|
| Occupation |
1920 |
Gansbaai, Kaap, Suid-Afrika [2] |
| Visserman |
| Reference Number |
Amerikaner |
| _UID |
29C27A3B32F74BA3BD3AA2D56066A65DEE05 |
| Death |
17 Feb 1920 |
Gansbaai, Kaap, Suid-Afrika [2] |
 |
Siviele Sterfte
|
| Person ID |
I10434 |
Van Dyk-stamboom |
| Last Modified |
27 May 2023 |