| Sources |
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Doop (met dank aan Nico Conradie).
- [S77] Familielid, Kleindogter Marie BOTHMA.
Van tMarie Bothma: (2016-02-25)
Ouma Anna was Oupa Willem se 2de vrou, sy het aan huis gewerk by hulle.
Oupa Willem se 1ste vrou was sieklik en is oorlede net na die oorlog, hulle het nie kinders gehad nie.
Ouma Anna Matthee het by hulle gebly toe sy klein was.
Ouma Anna het 'n groeisel in haar oor gehad wat soos 'n moerbei gelyk het.
Haar dogter Johanna (Wat dood is van slangbyt) het 'n donker merk in die waai van haar been gehad.
Haar dogter (tMarie sin) Elmarie het weer dieselfde merk op haar been gehad wat later sirurgies verwyder is.
Ouma Anna het by hulle gebly, toe vir 2j Nelspoort toe en na haar Ma se dood het sy weer by hulle kom bly.
Ouma Anna het 5 mans gehad, die 5de, Jurg Matthee het haar oorleef.
Sy was baie naamsiek.
Jurg Matthee was ook die begrafnis ondernemer en het haar begrawe op Klipdale.
- [S95] Navorsers: Genealogie, Met dank aan Nico Conradie.
Dear Wilhelm,
I am contacting you about this profile: https://www.geni.com/people/Jurie-van-Dyk/6000000041852315964
Starting from his baptism record (see link in his profile), I made quite some significant edits to his mother's profile.
She might have been known as "Anna Johanna", but it seems her real names were "Anna Gotlieb Clasina" See various links in her profile.
Regards
Nico
Baie dankie Nico vir die navorsing wat jy gedoen het tot dusver t.o.v. my ouma-grootjie en ander. (Wilhelm)
- [S391] Geni World Family Tree, https://www.geni.com/people/Anna-Gotlieb-Clasina-van-Dyk-b3c9d1e13/6000000040073808866.
- [S72] Dokumente en fotos in hand, 1ste huwelik.
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Siviele Sterfte.
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Huwelik.
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Siviele sterfte.
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Sterfkennis.
- [S77] Familielid, Kleindogter Marie BOTHMA.
- [S88] NASA (NAAIRS), KAB MOOC 6/9/24631 5170/58 (1958).
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Huwelik (met dank aan Nico Conradie).
- [S454] FamilySearch (skakels), https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZHR-13FF.
- [S97] Overberg Families (H J "Happy" Engela), Met dank aan Nico Conradie vir die verwysing.
Johan Engelhard VAN DYK (65635/x), * Napier 03.11.1888, † Riviersonderend 23.07.1958 >a 1. Grave RSE A1306 >> Kinders (5): x65637, 65638, 65639, 65640, 65641 x 1918, Anna Christina VAN DYK (d.v. Dirk Johannes VAN DYK & Petronella Hendrina FOURIE), * Napier 19.05.1886, † Riviersonderend 09.11.1947 >> Sien verwysingsnommer 65712 vir verdere inligting. xx 1950, Anna Gotlieb Classina MATTHEE, * Swellendam 1889, † Bellville 10.11.1958 >a 1. Lived at Klipdale, Brdeasdorp 2. Married four times 3. No children from 4th marriage (Matthee) 4. Died in the Karl Bremer Hospital 5. Estate 6/9/24631 R5170
- [S454] FamilySearch (skakels), https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Z8DC-HHN2.
- [S72] Dokumente en fotos in hand, Vrou se sterfkennis.
- [S454] FamilySearch (skakels), https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZC9-R5X5.
|