| Name |
Petrus Johannes van Dyk |
| Birth |
CA 1800 |
| Christening |
10 Jan 1800 |
Swellendam, Kaap, Suid-Afrika [1] |
| Gender |
Male |
| Birth |
CA Jan 1801 [2] |
- Op die begrafnisrekord van Petrus Johannes, oftewel Piet, van Dyk, word genoem dat hy 18 maande oud was toe hy gesterf het.
Dit suggereer dat hy ongeveer Feb. 1801 gebore is.
Die doopdatum in die 1975-register is egter 10 Jan 1800. Dit kan nie korrek wees nie.
Indien dit 'n fout van die opsteller van die register is, en die datum eintlik 1801 moes wees én die skrywer van die begrafnisrekord bedoen het "ongeveer" 18 maande, dan kan die doopdatum moontlik 10 Januarie 1801 wees.
Sonder die oorspronklike rekord kan mens egter nie 'n gewysigde doopdatum as korrek aanvaar nie.
|
| Reference Number |
d7 |
| _COLOR |
1 |
| _FSFTID |
KZ94-CZ1 |
| _UID |
40C1BCACF2CF49DDB8702D0979BEB40BA4CB |
| Death |
22 Jul 1802 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [2] |
 |
van Dyk, Petrus Johannes Begrafnisrekord te Stellenbosch |
| Burial |
24 Jul 1802 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [2] |
Address: "begraven op kerkhof" |
| Person ID |
I1385 |
Van Dyk-stamboom |
| Last Modified |
23 Apr 2023 |