Hendrik Verburgh

Hendrik Verburgh

Male 1640 - Yes, date unknown


Personal Information    |    Notes    |    All    |    PDF

  • Name Hendrik Verburgh
    Birth CA 1640 
    Gender Male
    _UID D9D28BB6F0BF427CAC7E43CC61EAF39C6C3F 
    Death Yes, date unknown 
    Person ID I14719  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 26 Aug 2019

    Family  
    Children 
     1. Catharina Verburgh,   b. CA 1670   d. CA 1700 (Age 30 years)
    Family ID F505  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

  • Notes 
    • Alhoewel die name van Catharina se ouers (sover bekend) nie in enige van die beskikbare dokumentasie verskyn nie, is "Hendrik Verburgh" 'n redelike aanname.

      1) Catharina en Joost het hulle tweede seun Hendrik genoem (dit was tradisie vir 'n paartjie om hul tweede seun na die moeder se vader te vernoem).
      2) Catharina word is in sommige gevalle, soos die Monsterrol van 1696, met haar noemnaam en patroniem genoteer: Trijntje Hendriks.