Jacobus Herklaas de la Rey

Jacobus Herklaas de la Rey[1, 2, 3]

Male 1858 - 1930  (72 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Jacobus Herklaas de la Rey
    Birth 15 Nov 1858  [4, 5
    Christening 16 Jan 1859  Boshof, Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [4
    Gender Male
    Residence 1893  Boetsap, Noord-Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [1, 6
    Address:
    Groot Boetsap 
    Misc 1898  [7
    In sorg van haar grootouers geplaas. 
    • Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê.
    • Role: Witness
    Residence From 1900  Klipdam, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [7
    (in die distrik Beaufort-Wes) 
    Address:
    Holpan 
    • J.H. de la Rey het in die vroeë 1900's saam met sy vrou J.G. Ollewagen en hul kinders op die plaas Holpan, naby Klipdam in die distrik Beaufort-Wes geboer. In 'n latere brief, geskryf in 1971 aan Anna Maria de la Rey, verwys haar half-broer, Hendrik Johannes, na die goeie herinneringe wat hy het van die tyd wat sy as kind by hulle kom kuier het daar.
    Occupation 1918–1922  Taung, Transvaal, South Africa Find all individuals with events at this location  [8
    Sheep/Stock Farmer 
    Address:
    Charles Puts 
    _FSFTID 9KXG-PFH 
    _UID 53713E79E5E84A2AB0D88A6D67C399CDCB13 
    Death 18 Nov 1930  Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [9
    Address:
    Johannesburg Hospitaal 
    • Daar word tans sterk vermoed dat die Jacobus Herklaas de la Rey wat op 18 November 1930 oorlede is, dieselfde Jacobus Herklaas is wat met Jacomina Gertruida Ollewagen en Susanna Catharina van Dyk getroud is. Dit moet egter nog bevestig word.

      Die vermoede is gebaseer op die volgende (buiten die identiese naam):
      1. Beide persone het 'n geskatte geboortejaar van 1858.
      2. Beide persone het in die Lichtenburg-omgewing gewoon.
      3. Joshua Thackwray, Susanna Catharina se eerste man, was 'n diamantgrawer. Die J.H. de la Rey wat in 1930 oorlede is, was ook 'n diamantgrawer. Dit beteken dat hulle kollega's kon wees en dat Susanna haar tweede man dus só ontmoet het.

      Let op: indien dit bevestig word, moet die res van die inligting in die aangifte nog in die profiel verwerk word.
    De la Rey, Johannes Herklaas 1930 Aangifte van 'n Sterfgeval
    De la Rey, Johannes Herklaas 1930 Aangifte van 'n Sterfgeval
    Person ID I1602  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 2 Aug 2021

    Father Johannes Daniel de la Rey,   b. 25 Feb 1829   d. Yes, date unknown
    Mother Johanna Christina Jacobs,   b. 13 Oct 1837, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. 11 Jan 1896, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age 58 years)
    Marriage 14 Jul 1856  Boshof, Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [10
    Address:
    Vanwyksvlei 
    Huwelik
    Huwelik
    Family ID F12804  Group Sheet  |  Family Chart

    Family 1 Johanna Catharina Elizabeth Warden,   b. CALC 6 Jun 1867, Richmond, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. 20 Dec 1897, Barkly-Wes, Noord-Kaap Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age 30 years)
    Marriage 23 Oct 1893  Boetsap, Noord-Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [6
    Address:
    NG Kerk, Klein Boetsap 
    Huwelik
    Huwelik
    Children 
     1. Anna Maria de la Rey,   b. 12 Dec 1894   d. Yes, date unknown
     2. Jan Daniel de la Rey,   b. CA 1896
     3. Johanna Christina Elizabeth de la Rey,   b. Dec 1897   d. Dec 1897 (Age 0 years)
    Family ID F14243  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

    Family 2 Jacomina Gertruida Ollewagen,   b. 11 Sep 1881, Boetsap, Noord-Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. 29 Oct 1918, Taung, Transvaal, South Africa Find all individuals with events at this location (Age 37 years)
    Marriage CA 1900  Barkly-Wes, Noord-Kaap Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [11
    Children 
     1. Abraham Detlef Ollewagen de la Rey,   b. CA 1903, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. 22 Dec 1944, Grahamstad, Oos-Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age 41 years)
     2. Jacobus Herklas de la Rey,   b. CA 1904   d. Yes, date unknown
     3. Jacomina Gertruida de la Rey,   b. 20 Apr 1906, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. 9 Jan 1967 (Age 60 years)
     4. Hendrik Johannes de la Rey,   b. CA 1908   d. Yes, date unknown
     5. Petrus Adolph de la Rey,   b. CA 1910   d. Yes, date unknown
     6. Hester Jacomina de la Rey,   b. CA 1912   d. Yes, date unknown
    Family ID F594  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

    Family 3 Susanna Catharina Josephine van Dyk,   b. 5 Dec 1872   d. Yes, date unknown
    Marriage 25 Jan 1922  Taung, Transvaal, South Africa Find all individuals with events at this location  [1
    Huwelik
    Huwelik
    Family ID F12546  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

  • Notes 
    • Vir 'n tyd lank is hierdie Jacobus Herklaas de la Rey *1858 getoon as die seun van Genl. Jacobus Herklaas (Koos) de la Rey. Hierdie bewering is egter in stryd met die gegewens wat in die tussentyd versamel is. Koos de la Rey het wel 'n seun met hierdie naam gehad, maar hy is pas in 1883 gebore en is sonder erfgename oorlede. Sien Jacobus Herculaas de la Rey *1847 ID: 26698 vir meer inligting.

      Die ouers wat hier gegee word, verskyn in die Suid-Afrikaanse Geslagsregisters. Die gegewens soos ons dit kon versamel vir Jacobus Herklaas de la Rey *1858 kom sterk ooreen met dié van b1c3d2 Jacobus Hercules *15.11.1858 in SAG volume 9.

      Dit wil nie voorkom dat Jacobus Herklaas 'n sterfkennis of boedellêer agtergelaat het (waarin sy ouers se name voorkom) nie, dus sal besonders moeilik wees om met 100% sekerheid te kan sê dat hierdie Jacobus Herklaas dieselfde is as die SAG se Jacobus Hercules. Een moontlikheid is om die doopinskrywings van Jacobus Herklaas se kinders op te spoor - daar is 'n kans dat sy ouers as doopgetuies by een of meer van die dope verskyn het.

      Die geboortejare kom ooreen, maar dit sou dan wel beteken dat Jacobus Herklaas nie die tradisionele benamingspatroon gevolg het nie. (Eerste seun vernoem na vader se vader, tweede seun na moeder se vader, eerste dogter na moeder se moeder, tweede dogter na moeder se moeder.)

      Twee van Jacobus Herklas se kinders se name kom redelik ooreen met broers/susters van Jacobus Hercules: Hester Jacomina en Petrus Adolph/Petronella Adolph.

      Gesien die gebrek aan enige ander kandidaat tot dusver, word die konneksie tentatief gemaak.

  • Sources 
    1. [S72] Dokumente en fotos in hand, Huwelik.

    2. [S72] Dokumente en fotos in hand, 1ste vrou se SK.

    3. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), 9:385.

    4. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), SAG 09:402.

    5. [S72] Dokumente en fotos in hand, 2de Huwelik.

    6. [S454] FamilySearch (skakels), https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-4Q9P-T.
      Civil registration (marriages), Cape Province, 1696-1899 No. 5040-5737 1893
      Citation
      South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-4Q9P-T?cc=2821281 : 28 January 2021), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa.Civil registration (marriages), Cape Province, 1696-1899 No. 5040-5737 1893
      Citation
      South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-4Q9P-T?cc=2821281 : 28 January 2021), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa.

    7. [S50] TNG-gebruikers (VAN DYK-register), met dank aan Martina Louw.

    8. [S72] Dokumente en fotos in hand, 1ste vrou se SK & 2de huwelik.

    9. [S454] FamilySearch (skakels).
      "South Africa, Transvaal, Civil Death, 1869-1954," database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91P-5SWV-T?cc=2998108 : 6 August 2019), > image 1 of 1; Department of the Interior. Registrar of Births, Marriages, and Deaths, Transvaal.

    10. [S49] GenDatabase.com, Huwelik.

    11. [S72] Dokumente en fotos in hand, Vrou se SK.