Family 1  |
Jan Rohrman, b. CALC 1796, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika d. 13 May 1840, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika (Age 44 years) |
| Marriage |
16 Sep 1839 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [7] |
- Aloewel die paartjie eers in 1839 getrou het, het Martha twee seuns, Franciscus Hendricus (*1832) en Dolf Johannes (*1834) gedoop op 26 Feb 1837 "byde in onegh"
Jan se sterfkennis dui ook die twee seuns, Frans & Adolph aan.
Martha doop ook later 'n seun Jan (*21-Des-1840) op 7-Feb-1841 te Kaapstad, na haar man se dood op 13-Mei-1840.
|
 |
Huwelik
|
 |
Doop seuns "byde in onegt" |
| Family ID |
F8915 |
Group Sheet | Family Chart |
| Last Modified |
22 Aug 2026 |