Francois Petrus van Wyk

Francois Petrus van Wyk

Male Est 1904 - Yes, date unknown


Personal Information    |    Notes    |    All    |    PDF

  • Name Francois Petrus van Wyk
    Birth Est 1904  Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    Gender Male
    _FSFTID LRMX-34H 
    _UID 61FFD48DCDB84FB690AA9D03671CB02F8724 
    Death Yes, date unknown 
    Person ID I25730  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 29 Jun 2020

  • Notes 
    • 'n Dooprekord waarin Francois Petrus van Dyk voorkom as ouer het my laat kopkrap, want ek kon hom nêrens anders vind in die boom of ander rekords nie.

      Toe kom ek 'n NAAIRS-rekord teë, wat na 'n Francois Petrus van Wyk verwys, wat ongeveer dieselfde ouderdom sou wees en in dieselfde omgewing woon (TAB TPD ref 349-1922 Criminal Case: Rex vs Frans Johannes Eloff van Dyk, Hercules Johannes Botha and Francois Petrus van Wyk). In die dooprekord (sien bron by "alternatiewe naam ")verskyn het saam met sy vrou, Cornelia Catharina Adriana Vorster. In die paartjie se huweliksinskrywing - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91F-YQ44-B?cc=2727134&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQG2W-CHGQ - verskyn hy as Francois Petrus van Wyk (alhoewel dit debateerbaar is of sy handtekening nou 'n D of 'n W is). Ek vermoed sterk dat dit hier om 'n Van Wyk gaan en nie 'n Van Dyk nie.