Anna Johanna Catharina Coetzee

Anna Johanna Catharina Coetzee

Female 1910 - Yes, date unknown


Personal Information    |    PDF

  • Name Anna Johanna Catharina Coetzee
    Birth CA 1910 
    Gender Female
    Rsrch. Note
    • Dirk Martin van Dyk was nooit getroud met Anna Johanna Catharina Coetzee nie. 'n Ongetroude Anna het in 1931 haar onegte seun gedoop. Geen vader het by die doop verskyn nie, maar die kind is gedoop as Dirk Martin van Dyk Coetzee. Dit laat min twyfel oor wie Anna gemeen het die vader van die kind was. Of hy inderdaad die vader was, sal slegs DNS-kan bevestig: manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk Coetzee sal dieselfde Y-DNS hĂȘ as manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk.
    _UID A5304C13740345AEBCA1D4A5A185505A4425 
    Death Yes, date unknown 
    Person ID I28066  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 21 Dec 2020

    Family Dirk Martin van Dyk,   b. 19 Jul 1907   d. 10 Jan 1984, Velddrif, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age 76 years)
    Children 
     1. Dirk Martin van Dyk Coetzee,   b. 5 Sep 1930   d. Yes, date unknown
    Family ID F13301  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026