| Name |
Dirk Martin van Dyk Coetzee |
| Birth |
5 Sep 1930 [1] |
| Christening |
5 Apr 1931 |
Velddrif, Kaap, Suid-Afrika [1] |
- Dirk Martin van Dyk was nooit getroud met Anna Johanna Catharina Coetzee nie. 'n Ongetroude Anna het in 1931 haar onegte seun gedoop. Geen vader het by die doop verskyn nie, maar die kind is gedoop as Dirk Martin van Dyk Coetzee. Dit laat min twyfel oor wie Anna gemeen het die vader van die kind was. Of hy inderdaad die vader was, sal slegs DNS-kan bevestig: manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk Coetzee sal dieselfde Y-DNS hĂȘ as manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk.
|
| Gender |
Male |
| _UID |
BD8A9CF5F2E549888CB4DE7FF547817852CE |
| Death |
Yes, date unknown |
| Person ID |
I28067 |
Van Dyk-stamboom |
| Last Modified |
21 Dec 2020 |