Japie van Dyk

Japie van Dyk

Male 1923 - 1923  (0 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Japie van Dyk
    Residence 1923  Robertson, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [1
    Address:
    Vinkrivier 
    Birth CA 14 Oct 1923  Robertson, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [2
    Address:
    Vinkrivier 
    Gender Male
    Reference Number Ongekoppeldes 
    _COLOR
    _UID DD30290634B14011BC8411840540174BEE13 
    Death 14 Nov 1923  Robertson, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [2
    Cause: aan 'n verswakte maag 
    Address:
    Vinkrivier 
    Van Dyk, Japie 1923 Aangifte van 'n sterfgeval
    Van Dyk, Japie 1923 Aangifte van 'n sterfgeval
    Person ID I29619  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 2 Jun 2023

    Father Np.   d. Yes, date unknown
    Mother Elsje Catharina Petronella van Dyk,   b. 15 Jan 1902   d. Yes, date unknown
    Family ID F13911  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • In die enigste bron (tot op hede) wat na hierdie persoon verwys lyk dit asof sy naam "Joppie " is. As mens goed kyk, is dit egter duidelik dat die amptenaar wat die dokument ingevul het se a's almal soos o's lyk.

      Dit is nog nie bevestig dat hy die seun van Wessel Jurie van Dyk en Gertruida Petronella Badenhorst is nie. Ons weet egter uit verskeie rekords (soos hulle een dogter Elsje Catharina Petronella se huweliksrekord) dat die gesin op Vinkrivier gewoon het (waar Japie oorlede is).

      Op die "Vorm van Kennisgeving van een Sterfgeval", verskyn sy ma se naam as "Ella van Dyk". "Ella " kon Gertruida Petronella se noemnaam gewees het.

  • Sources 
    1. [S72] Dokumente en fotos in hand, Siviele Sterfte.

    2. [S456] FamilySearch - Civil registration (marriages, deaths), Transvaal, 1869-1954, Kennisgewing van 'n Sterfgeval - Japie/Joppie van Dyk : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-95FW-9R1J?i=219&wc=Q81G-D9S%3A139966101%2C141999601&cc=1779109.
      "South Africa, Cape Province, Civil Records, 1840-1972," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-95FW-9R1J?cc=1779109&wc=Q81G-D9S%3A139966101%2C141999601 : 10 June 2019), 1923 > Robertson > image 220 of 238; National Archives, Pretoria.