Anna Elisabeth Frederika du Plessis

Anna Elisabeth Frederika du Plessis

Female 1884 - Bef 1890  (< 5 years)


Personal Information    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Anna Elisabeth Frederika du Plessis
    Birth 12 Nov 1884  [1
    • Geboortemaand nie goed sigbaar op brondokument nie, so neem dit met 'n knippie sout.
    Gender Female
    _UID A8CB947DF9D4497B920F6E878A3AD1D01043 
    Death Bef 1890  [1
    • In die familiebybel waarin haar geboorte opgeteken is, het 'n tweede persoon dekades later die sterfdatums van verskeie familielede ingevul. Ek vermoed sterk dat die sterfdatum wat vir Anna Elisabeth Frederika du Plessis *12.11.1884 gegee is, eintlik dié van haar eendersgenaamde suster is. Daar verskyn dan ook by die jonger suster geen sterfdatum nie.

      Dit was gewoonte om, indien 'n kind vroeg sterf, hul naam te gebruik vir die eersvolgende kind van dieselfde geslag. Aangesien die eerste dogter ná Anna Elisabeth Frederika dieselfde naam gehad het, is dit waarskynlik dat dit die ouer dogter is wat gesterf het en dat haar suster, wat na die afsterwe gebore (of in elk geval gedoop) is, haar naam gekry het.
    Person ID I30617  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 17 Jan 2022

    Father Johannes Christiaan du Plessis,   b. 13 Nov 1859   d. 13 Jun 1935 (Age 75 years)
    Mother Laurika Louisa van Helsdingen,   b. 30 Jan 1861   d. 6 Dec 1936 (Age 75 years)
    Family ID F14302  Group Sheet  |  Family Chart

  • Sources 
    1. [S186] WikiTree, Familiebybel opgelaai deur Karin Erasmus: https://www.wikitree.com/photo/jpg/Van_Dyk-262.