| Name |
Sarel Johannes van Dyk |
| Birth |
4 Sep 1874 |
| Christening |
4 Oct 1874 |
Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika |
| Gender |
Male |
| Military |
CA 1899 |
Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
| Geval tydens Anglo-Boereoorlog |
- "Op Noupoort Dist. Rustenburg het ons kommando af gesaal, onde lekker Treur Wilgerbome. Daar was 'n groot gat water, ons jonges het gaan swem. Daar was 'n klompie wat nie wou swem nie. Toe het ons hulle gevang en met klere en al in die water gegooi."
|
| Military |
CA 1899 |
Mafeking, Kaap, Suid-Afrika [1] |
| Geval tydens Anglo-Boereoorlog |
- Sarel Johannes het deelgeneem aan "Die slag ... toe ons Gen. Plumer verslaan het tussen Meffeking en Malapo en Klimens in die Magalies berge."
Hier word moontlik verwys na die volgende gebeurtenis:
On 31 March 1900 Plumer attempted to make the threat into a real one. He had advanced to within four miles of Mafeking with some 270 men, but at Oaklands farm he was comprehensivly out-manoeuvred by Vecht-general J. P. Snyman, a rare achievement for one of the least distinguished Boer leaders, and was lucky to escape with only eight men killed, eleven missing and twenty-nine wounded, of whom Plumer himself was one.
(uit die Encyclopedia of the Boer War, 1899-1902)
|
| Military |
CA 1899 |
Roodepoort, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
| Geval tydens Anglo-Boereoorlog |
- "Een dag het die Kakies ons gejaag van die more af van Kliprivier by Rodepoort tot die aand om ses uur toe was ons by Sesmyl Spruit naby Pretoria. Hulle het ons nie rus gegee nie.
Toe was daar 'n sekere Mnr. C. Meyer wat in gespring het, en hy het die Engelse so geskiet en verjaag dat hy toe weer die span osse teruggekry het, alhoewel die meel toe verbrand was.
Daar was so baie gebeurtenisse dat dit 'n lang tyd sal neem om alles te vertel. Daar was ook nog die baie vrouens en kinders wat in die kamp dood is, daie die waens nie alger kon weg ry nie toe het ek nog gehelp om die lyke weg te dra na die grafte toe."
|
| Other |
Oct 1949 |
Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
| Vul ABO fees se vraelys in |
| Reference Number |
g8 |
| _COLOR |
1 |
| _FSFTID |
LKQJ-CVJ |
| _UID |
31E4F697A5A6420B902F7AEE1686B9E49AEB |
| Death |
Yes, date unknown |
| Person ID |
I5073 |
Van Dyk-stamboom |
| Last Modified |
26 Aug 2019 |
Family  |
Elsje Aletta Cecilia Grobler, b. 27 Jul 1881 d. Yes, date unknown |
| Marriage |
4 Oct 1902 |
Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
- Sarel Johannes van Dyk en Elsie Aletta Cecilia Grobler se troue moes vanweë die Anglo-Boereoorlog uitgestel word:
Elsie se woorde:
"Ek het onder troue gestaan en moes toe wag tot die oorlog verby was om te trou en is gevange geneem. ... Ek het my trouklere by my gehad en is later deur die Engelse gevat en verbrand."
|
| Children |
| | 1. Frans Johannes van Dyk, b. 31 Oct 1903 |
| | 2. Elizabeth Magdalena van Dyk, b. 24 Apr 1905 |
| | 3. Anna Johanna van Dyk, b. 15 Nov 1907 d. 14 Dec 1996, Riversdal, Kaap, Suid-Afrika (Age 89 years) |
| | 4. Jacob Johannes van Dyk, b. 1 Apr 1911 d. 4 May 1994, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika (Age 83 years) |
| | 5. Elsie Aletta Cecilia van Dyk, b. 28 Nov 1912 d. 22 Nov 1997, Ventersdorp, Transvaal, Suid-Afrika (Age 84 years) |
| | 6. Sarel Johannes van Dyk, b. 28 Jul 1917 d. 20 Feb 1982 (Age 64 years) |
| | 7. Maria Gesina Christina van Dyk, b. 29 Jun 1920 d. 7 Mar 2002, Swartruggens, Transvaal, Suid-Afrika (Age 81 years) |
| | 8. Barend Petrus van Dyk, b. 12 May 1923 d. Apr 1983 (Age 59 years) |
| | 9. Gerhardus Johannes Hercules van Dyk, b. 12 May 1923 d. 24 Apr 1984, Germiston, Transvaal, Suid-Afrika (Age 60 years) |
| | 10. Gertruida Magdalena van Dyk, b. 4 Sep 1926 d. Yes, date unknown |
|
| Family ID |
F2089 |
Group Sheet | Family Chart |
| Last Modified |
22 Aug 2026 |