| Name |
Elsje Aletta Cecilia Grobler |
| Birth |
27 Jul 1881 |
| Christening |
2 Oct 1881 |
Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika |
| Gender |
Female |
| Other |
CA 1899 [2] |
| Herinnering van oorlog |
- "Wat ek self gedoen het, ek het 'n hans kakie met die vuis op sy mond geslaan dat hy gebloei het. Net omdat hy aan my arm gevat het. My bruidegom was by die meule en het gekom met 'n vrag meel to het die Engelse die meel, wa en osse afgeneem van hom, die meel verbrand."
|
| Other |
CA 1899 [2] |
| Herinnering van oorlog |
- "Ek en my buurvrou Koba du Preez was besig om vetkoek te bak, toe daar weer 'n paer waens "kakies" verbygaan. Ek wonder of hulle weer vrouens gaan haal. "Buurvrou" sou jy dan miskien dink dat die vrouens vas gemaak is."
|
| Other |
8 Jul 1901 |
Groot Marico, Nort West Province, Suid-Afrika [2] |
| Gevange geneem tydens ABO |
- Op die plaas Koedoesfontein.
"Die dag toe ek gevang is was daar 'n woeste geveg. Net waar jy kyk het die Engelse die huise aan die brand gesteek. Ganse is dood geslaan en aan hulle perde vas gemaak, hulle het 'n huis in gekom en die portrette stukkend geslaan. Hulle het ook Pressedent Kruger se portret stukkend geslaan en onbyvoeglikke woorde op hom gebesig."
|
| Other |
31 May 1902 [2] |
| Herinnering aan ABO Vredesluiting |
- "Die gedrang was so groot om die eerste by die Generaal te kom, dat ek die matrone onderste bo geloop het."
|
| Other |
Oct 1949 |
Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
| Vul ABO fees se vraelys in. |
| Reference Number |
e6 |
| _FSFTID |
LKQJ-CDB |
| _UID |
DBFE9F9D1B0248F1B74BEDDB8017683B6FCA |
| Death |
Yes, date unknown |
| Person ID |
I5074 |
Van Dyk-stamboom |
| Last Modified |
26 Aug 2019 |
Family  |
Sarel Johannes van Dyk, b. 4 Sep 1874 d. Yes, date unknown |
| Marriage |
4 Oct 1902 |
Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
- Sarel Johannes van Dyk en Elsie Aletta Cecilia Grobler se troue moes vanweë die Anglo-Boereoorlog uitgestel word:
Elsie se woorde:
"Ek het onder troue gestaan en moes toe wag tot die oorlog verby was om te trou en is gevange geneem. ... Ek het my trouklere by my gehad en is later deur die Engelse gevat en verbrand."
|
| Children |
| | 1. Frans Johannes van Dyk, b. 31 Oct 1903 |
| | 2. Elizabeth Magdalena van Dyk, b. 24 Apr 1905 |
| | 3. Anna Johanna van Dyk, b. 15 Nov 1907 d. 14 Dec 1996, Riversdal, Kaap, Suid-Afrika (Age 89 years) |
| | 4. Jacob Johannes van Dyk, b. 1 Apr 1911 d. 4 May 1994, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika (Age 83 years) |
| | 5. Elsie Aletta Cecilia van Dyk, b. 28 Nov 1912 d. 22 Nov 1997, Ventersdorp, Transvaal, Suid-Afrika (Age 84 years) |
| | 6. Sarel Johannes van Dyk, b. 28 Jul 1917 d. 20 Feb 1982 (Age 64 years) |
| | 7. Maria Gesina Christina van Dyk, b. 29 Jun 1920 d. 7 Mar 2002, Swartruggens, Transvaal, Suid-Afrika (Age 81 years) |
| | 8. Barend Petrus van Dyk, b. 12 May 1923 d. Apr 1983 (Age 59 years) |
| | 9. Gerhardus Johannes Hercules van Dyk, b. 12 May 1923 d. 24 Apr 1984, Germiston, Transvaal, Suid-Afrika (Age 60 years) |
| | 10. Gertruida Magdalena van Dyk, b. 4 Sep 1926 d. Yes, date unknown |
|
| Family ID |
F2089 |
Group Sheet | Family Chart |
| Last Modified |
22 Aug 2026 |