Pieter Johannes Stephanus de Villiers, (vroulik)

Pieter Johannes Stephanus de Villiers, (vroulik)[1, 2]

Female 1896 - 1972  (76 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Pieter Johannes Stephanus de Villiers
    Suffix (vroulik)
    Nickname Pietjie
    Birth 7 Feb 1896  [2
    • Grafsteen: 7 November 1896
    Christening 18 Mar 1896  Napier, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [2
    Doop
    Doop
    Gender Female
    Rsrch. Note vDykWJ-sien nota 
    • Die enigste verwysing na die egpaar is in die SAF registers. Dis moontlik n fout, aangesien sy nie op haar vader se SK verskyn nie. (Philippus Daniel VAN DYK TNG#492) Hy was ook nooit getroud met Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS (TNG#5334) nie.
    • Role: Person of interest
    Reference Number g7 
    _UID 37715D0AB45D4D28AAB2C716FDB582999B76 
    Death 6 Jun 1972  [3
    Burial Bellville, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [3
    Address:
    Stikland 
    Grafsteen
    Grafsteen
    Person ID I5334  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 3 Nov 2020

    Father Pieter Johannes Stephanus de Villiers,   b. 4 May 1849   d. 22 Dec 1918, Stanford, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age 69 years)
    Mother Johanna Catharina Christina Lourens,   b. 14 Mar 1862   d. 28 Nov 1918 (Age 56 years)
    Marriage 7 Jan 1879  Napier, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    Family ID F1892  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Philippus Coenraad Johannes van Dyk,   b. 11 Aug 1889   d. 26 Oct 1972 (Age 83 years)
    Marriage 8 Apr 1919  Stanford, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [4
    Children 
     1. Johanna Catharina Christina van Dyk,   b. 1 Jul 1926   d. Yes, date unknown
    Family ID F1251  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

  • Notes 
    • Die vroulike Pieter kom voor in die SAG & SAF registers, maar die twee inskrywings weerspreek mekaar. Dit is ook heel onwaarskynlik dat daar twee persone met dieselfde name en geboorte datum sou wees, veral met die gegewe "manlike" name.

      Let op die volgende: SAG vol14:381 (DE VILLIERS)
      g7 Pieter Johannes Stephanus (vroulik) * 7.2.1896 =18.3.1896 x Stanford 8.4.1919 Philippus
      Coenraad Johannes VAN DYK * 26.1.1889, boer s.v. Philip Coenraad Johannes van Dyk en Zacharia Johanna Moolman

      ...en ook: SAF 08:618 (VAN DYK)
      h4 Philippus Daniel * 12.5.1894 GK Rustenburg 22.7.1894 x c. 1916 Maria Elizabeth JANSEN VAN VUUREN * c. 1896 † 12.9.1922 xx Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS * 7.2.1896 xxx GK Waterberg 20.9.1926 Gerbrecht BARNARD

      Alby inskrywings het foute in dié opsig dat by die eersgenoemde inskrywing (SAG), Philippus C.J. *26.01.1889 getroud was met Elsabé Catharina Johanna SWART en dat Pieter in werklikheid getroud was met Philippus C.J. *11.08.1889 s.v. Dirk Johannes van Dyk en Petronella Hendrina Fourie.
      Rakende die tweede SAF inskrywing: Soos hierbo bespiegel, is dit heel onwaarskynlik dat daar nog 'n vroulike Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS was wat op presies dieselfde dag gebore is, alhoewel daar 'n verskil is tussen Pieter se geboorte maand is by haar doop en grafsteen.

  • Sources 
    1. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), SAG vol.14 bl.381.

    2. [S72] Dokumente en fotos in hand, Doop.

    3. [S72] Dokumente en fotos in hand, Grafsteen.

    4. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), SAG vol.14:381.