Catharina Verburgh

Catharina Verburgh

Female 1670 - 1700  (30 years)


Personal Information    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Catharina Verburgh
    Nickname Trijntje
    Birth CA 1670 
    Gender Female
    Immigration 1695  Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [1
    • Aan die hand van haar "attestatie" op 6 Desember 1695, is dit hoogs waarskynlik dat Catharina 'n passasier was op een van die 11 skepe wat op 29 November 1695 die Kaap genader het. Die passasiers en bemanning van die skepe het aan een of ander epidemie gelyk - 228 het reeds oorly, en 678 was baie siek.

      Catharina sou saam met haar ouers oorgekom het, wat dan tydens die tog of aan die Kaap oorlede is. In haar huweliksrekord van 1696 word sy as jongedame beskryf, wat beteken dat sy nog nie voorheen getroud was nie (en dus nie as deel van 'n getroude paartjie na Suid-Afrika gekom het nie).
    Membership 6 Dec 1695  Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [2
    Lidmaat van die N.G. Kerk te Kaapstad 
    • Catharina het hoogs waarskynlik in 1695 aan die Kaap gekom: op 6 Desember 1695 het sy 'n lidmaat van die Kerk geword, ná sy haar "behoorlijcke attestatie" vertoon het (sy kon bewys dat sy lidmaat was van 'n kerk terug in haar vaderland).

      Dit is aan die hand hiervan wat 'n Europese herkoms as definitief beskou word.
    Census 1697  [3
    • Joos en Burgert was in 1697 steeds vennote ("compagnons"), Hulle het in die opgaafrol verskyn met die volgende:
      1 vrou (Joost se vrou - Catharina Hendriksz Verburg)

      1 kneg
      2 slawe

      1 snaphaan (geweer)
      1 pistool
    • Role: Household Member
    _FSFTID LZZZ-ZXV 
    _UID 60348E791B9446628DCEEF197E282D9DC54B 
    Death CA 1700 
    • Catharina was nog in lewe in die eerste helfte van 1699, toe haar seun Hendrik gebore is. Dit is baie waarskynlik, alhoewel nie definitief nie, dat sy aan komplikasies van die geboorte oorlede is, soos in dié tyd dikwels gebeur het.
    Person ID I539  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 17 Jan 2022

    Father Hendrik Verburgh,   b. CA 1640   d. Yes, date unknown
    Family ID F505  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Joost Pietersz van Dyk, SV-Prog 1,   b. CA 1662, Isberg Find all individuals with events at this locationd. 1 Feb 1718, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age 56 years)
    Marriage 4 Mar 1696  Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    • NG Kerk
    Huwelik
    Huwelik
    Children 
     1. Burgert van Dyk,   b. Bef 18 May 1697, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. 11 Apr 1761, Paarl, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location (Age > 63 years)
     2. Hendrik van Dyk,   b. 1699   d. May 1734 (Age 35 years)
    Family ID F218  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

  • Sources 
    1. [S87] Leibbrandt - Precis, Letters Despatched, 1696-1708; p1-2.

    2. [S112] eGGSA Kerkregisters, http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-memberships/369-cape-town-members-1695-1712.

    3. [S143] Nationaal Archief (NEDERLAND), line Inventarisnummer: 4036 (Overgekomen brieven en papieren); 1696-1697, Eerste deel; Archiefinventaris: 1.04.02.