| Name |
Burgert van Dyk |
| Birth |
Bef 18 May 1697 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika |
| Christening |
18 May 1697 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [1] |
 |
Doop van Burgert van Dyk in Kaapstad 8 Maij
Gedoopt het kint van Joost Pieterz van IJsenberg en Catharina Verburg; onder getuijgen van Albert Coopman en Agnieta vander Gracht, genaemt
Burchert |
| Gender |
Male |
| Possessions |
1718 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [2] |
| Die plaas Hoop |
- In 1718 het Burgert (op skaars 20-21 jaar) 'n plaas gekoop met die naam Hoop in die Drakenstein-distrik. Die plaas het aan die Weduwee Louw behoort, wat dit aan Burgert verkoop het vir 4000 gulde. Die plaas was 43,435 morg groot, oftewel sowat 37.203 hektaar.
|
| Vendurol |
17 Jun 1718 |
Cabo de Goede Hoop [3] |
| MOOC10/2.2 |
- Op 17 Junie 1718 is Joost se besittings op 'n openbare vendusie verkoop. Hoekom is al sy besittings na sy dood verkoop? Dit is duidelik dat hy geen skuld gehad het ten tye van sy dood nie - enige skuld sou in sy boedelinventaris of vendurol gestaan het.
'n Klein bietjie lig word hierop gewerp in "Household Inventories at the Cape" deur Carohn Cornell en Antonia Malan (2005).
As Joost nie uitdruklik in sy testament Helena as die voog van sy kinders aangestel het nie (en dit is debateerbaar of hy het of nie), sou die Weeskamer sy eiendom verkoop het om vir sy kinders te sorg. (Helena kon wel aansoek doen om die voog van haar eie kinders te wees.)
Die Weeskamer het nie fisies self vir die kinders gesorg nie, maar hulle by ander families geplaas. Klaarblyklik eers by familie of vriende van die familie wat gewillig was, of anders as huishulpe of vakleerlinge by ander burgers. Hulle sorg was deur die Weeskamer betaal en enige erfenis is dan ontvang met mondigwording (25 jaar).
Burgert het 'n aantal dinge daardie dag gekoop:
een opstal gen:t e Ganse Craal in 't Swarte Land vir Rd:s 10 (Rd:s = Rijksdaalders)
1 kist
1 rol toebak
1 karritje met 1 balijtje
86 silvere knoopen
Burgert van DIjk d'jonge het gekoop:
1 kooper thee keetleltje en 1 kooper voetje
Sien die PDF vir die volledige lys van items en kopers.
- Role:
|
 |
Van Dijk, Joost Pietersz. 1718 Vendurol KAB MOOC 10/2.2
|
| Reference Number |
b1 |
| Will |
25 Aug 1731 |
- Met dank aan Mike Ducray wat die volgende uitgewys het:
(Nota aan einde van dokument) "Verthoont ten weeskamer aan Cabo de Goede Hoop 7 Maij 1761"
|
| WWW |
https://www.geni.com/people/Burgert-Pieter-van-Dyk/6000000006799809473?through=6000000012884737660 |
| _COLOR |
1 |
| _FSFTID |
LHX7-MN8 |
| _UID |
2A1F9078405B40EA92DB36B64348F2A18DD4 |
| Death |
11 Apr 1761 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [4, 5] |
 |
Sterfte register
|
| Person ID |
I570 |
Van Dyk-stamboom |
| Last Modified |
26 Aug 2019 |
Family  |
Maria Visser, b. 21 Apr 1697, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika d. Yes, date unknown |
| Marriage |
6 Oct 1715 |
Kaap, Suid-Afrika |
| Children |
| | 1. Gerrit van Dyk, b. Bef 25 Jul 1717, Kaap, Suid-Afrika  |
| | 2. Burgert Christiaan van Dyk, b. Bef 23 Apr 1719 d. Yes, date unknown |
| | 3. Hendrik van Dyk, b. Bef 16 Jun 1720 d. Bef 30 Jan 1770, Stellenbosch, Kaap, South Africa (Age < 49 years) |
| | 4. Catharina Maria van Dyk, b. Bef 27 Aug 1724 d. Aft 16 Sep 1782 (Age > 58 years) |
| | 5. Johanna van Dyk, c. 25 Dec 1726, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika d. Yes, date unknown |
| | 6. Jacomina van Dyk, c. 23 Sep 1731, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika d. Yes, date unknown |
|
| Family ID |
F225 |
Group Sheet | Family Chart |
| Last Modified |
22 Aug 2026 |