Maria Pietersz van Dyk

Maria Pietersz van Dyk

Female 1694 - Bef 1723  (~ 28 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Maria Pietersz van Dyk
    Christening 5 Sep 1694  Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [1
    • Dito (5 September) een kind van Maria Mathijsse, genaemt
      Maria, getuijgen Jesaias Machielse en
      Catharina Smith.
    Van Dyk, Maria 1694 Doop te kaapstad
    Van Dyk, Maria 1694 Doop te kaapstad
    Sien die derde inskrywing op die regterkant.
    Gender Female
    Witness 29 May 1712  Stellenbosch, Kaap, South Africa Find all individuals with events at this location  [2
    Doopgetuie by geboorte van Daniel Strydom 
    • Daniel
      de vader Matthys Strydum, d'Moeder Elisabet Nortie, getu: Joost Strydum, met Maria Eal
    Strydom, Daniel - Dooprekord
    Strydom, Daniel - Dooprekord
    Stellenbosch
    1712
    Misc 31 Mar 1714  Kaapkolonie, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [3
    Kwitansie waarin na Maria Pieterse as Maria Elij verwys word. 
    • Dit wil voorkom of hierdie 'n kwitansie is om te bewys dat Maria die laaste van haar erfgeld ontvang het na haar Ma se dood. Na haar huwelik met Johannes Bastiaens op 31 Maart 1714 sal sy nie meer in hulle sorg gewees het nie en enige oorblywende erfenis is dus uitbetaal (die res sou gebruik word om vir haar te sorg, byvoorbeeld vir skoling, ens.).

      Secretaris
      betaelt aen Johannes Bastiaensz als in huijwelijk
      hebbende Maria Elij een somme van veertien hondert
      agt en 'tseeventigh gulden en twee stuijvers en sulx
      in voldoeningh der gelden en soodanige penn: als er
      voor Reek:e van voorne Maria Elij tot nog toe
      ter Weescassa berustende sijn geweest; Cabo de Goede
      hoop Adij ult:o Maert 1714

      ...

      Ik onderges:ze als in huijwelijk hebbende Maria
      Elij bekenne bij deesen ontfangen te hebben uijt
      handen van Adriaen van Kervel Secretaris der
      Weescamer alhier een somme van veertienhondert
      agt en 't seeventigh gulden, twee stuijvers en sulx
      in voldoeninge van alle soodage perm: en daer
      op verloopene Interessen als ér tot nog toe voor
      Reek:e van mijn voor:ne vrouw ter Weescassa
      berustende is geweest; Cabo de Goede hoop adij
      ult:o Maert 1714

      Segge 1478:2:-

      Dit is't merk van Johannes Bastiaens

      't welke ik getuijge

      geboekt

      als getuge Hermanus Mollerus Cippier
    van dyk, maria 1714 weeskamer kwitansie KAB MOOC 15/1
    van dyk, maria 1714 weeskamer kwitansie KAB MOOC 15/1
    Reference Number b1? 
    Will 1721  Drakenstein, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [4
    Van Dyk, Maria 1721 Testament
    Van Dyk, Maria 1721 Testament
    Transkripsie van die oorspronklike testament.
    _COLOR
    _FSFTID G97Q-WY4 
    _UID 5F14CA8D71624DBF947749C62951625AF9B6 
    Death Bef 1723 
    Person ID I6157  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 21 Apr 2021

    Father Burgert Pietersz van Dyk, SV-Prog 2,   b. CA 1665, Isberg Find all individuals with events at this locationd. 9 Jul 1720 (Age 55 years)
    Mother Maria Matthysz Eali   d. Yes, date unknown
    Marriage CA 1694  Kaapkolonie, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    • Burgert en Maria Matthysz. was nooit getroud nie, maar die sagteware bied nie 'n opsie om 'n buite-egtelike verhouding as gebeurtenis te skep nie.

      Hierdie verhouding kom nie voor in die 1975-register nie en is ontdek tydens 'n soektog na die "suster" van die twee broers waarvan die 1975-register melding maak. Hierdie soektog word onder in detail beskryf in die artikel "Joost en Burgert van Dyk: hul koms en lewe aan die Kaap" (sien Geskiedenis, onder).

      Om dit kortliks te beskryf: Maria Matthysz. was 'n geskeide vrou wat vir Burgert gewerk het as huishoudster in die 1690's. In die tydperk het sy 'n dogter gehad, ook genaamd Maria, wat op 5 September 1694 gedoop is. Maria Matthysz. se gewese man, Johannes Rijckman, is reeds in 1691 oorlede, so hy kon nie die vader gewees het nie.

      Maria (die dogter) het deur die lewe gegaan as Maria Eal/Eali en het in 1714 met Johannes Bastiaanse getrou. In een dokument wat na haar en haar man verwys, word sy Maria Elij genoem, maar in hul huweliksinskrywing verskyn sy met die van van Dijk.

      Die waarskynlikste verduideliking is dat Burgert haar biologiese pa was, wat haar erken het en toestemming gegee het om die van Dyk-familienaam te gebruik toe sy volwassenheid bereik het/wou trou het.

      Maria Matthijsz. is in 1697 oorlede. Burgert het haar boedel geïnventariseer (iets wat gewoonlik deur 'n familielid of vriend van die familie gedoen is).
    Family ID F1561  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Johannes Bastiaans   d. Yes, date unknown
    Marriage 18 Feb 1714  Stellenbosch, Kaap, South Africa Find all individuals with events at this location  [5
    • ditto [18 Feb.]
      Johannes Bstiaanse van Cabo Jongm., met
      Maria Pieterse van Dijk Jonge dogter.
    Maria van Dyk x Johannes Bastiaanse
    Maria van Dyk x Johannes Bastiaanse
    Stellenbosch
    1714
    Family ID F2533  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

  • Notes 
    • Maria se naam is in die doopinskrywing van een van haar kinders verkeerd genoteer as Anna Maria (die pastoor het duidelik verward geraak met die name van die moeder - Maria Pietersz. van Dijk - en haar skoonmoeder, wat doopgetuie was - Anna Maria Pietersz. de Leeuw). Hierdie inkorrekte naam is egter só oorgeneem deur die opsteller van die 1975-geslagsregister en daarna is die feite van 'n ander persoon, Anna Jansz. (wat met 'n onverwante Jan Jacobsz. van Dijk getrou het) vermeng en sodoende het 'n "suster" vir die twee broers ontstaan.

      Lees gerus hier meer oor die sameflansing van Mari Ealij en Anna Jansz. http://sastamboom.blogspot.com/p/aldus-j.html

  • Sources 
    1. [S396] eGGSA Cape Town Baptisms 1665-1695, https://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/64-cape-town-baptisms-1694.

    2. [S83] eGGSA BMD-projek (Birth, Marriage and Burial Registers), Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Stellenbosch, Baptism register, 1688-1732, page 66. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/1. , 1688-1732, page 66Transcribed by Ockert Malan, Lorna Newcomb and other.

    3. [S169] ZA-KAB (KAAP-Kaapstad argiewe), Johannes Bastiaensz, Maria Elij; Kwitansie; 1714; MOOC 15/1.

    4. [S169] ZA-KAB (KAAP-Kaapstad argiewe), Maria van Dijk, Jan Bastiaansz; Testament; 1721; KAB 1-STB 18/5 ref.12.

    5. [S457] Familysearch.org, Stellenbosche trouboek 1700-1788 : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-6LX3-V8P?i=694&cc=1478678.
      "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-6LX3-V8P?cc=1478678&wc=MMLQ-WR7%3A1755625553 : 21 May 2014), > image 8 of 39; State Archives, Cape Province.