Naam |
Bessie van Dyk |
Geboorte |
15 Apr 1949 [1] |
Geslag |
Vroulik |
Navorsingsnota |
- vDykWJ- By Gendata is daar n paar Van Dyks wat oorlede is in "Middelburg", geen provinsie word gegee nie.
Ek vermoed dat dit nie-blankes was en dat die klompie verwant aan mekaar is.
"Bessie" het in 2004 geregistreer as n kieser by Nazareth Comunity Hall in Middelburg, Transvaal en ek neem aan die ander persone is ook van daar.
"Bessie" was ook te jonk gewees om "Vimpy" se ma te wees, so ek sit maar almal ondermakaar vir nou.
- Rol: Person of interest
|
Verwysingsnommer |
Ongekoppeldes |
Woonplek |
Witbank, Transvaal, Suid-Afrika |
Adres: PO Box 612 |
Woonplek |
2004 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
Adres: Nazareth |
Sterf |
26 Jul 2007 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
Persoons ID |
I15645 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
28 Des 2020 |