Naam |
Unia Burger |
Geboorte |
31 Mei 1929 [1] |
Geslag |
Vroulik |
Navorsingsnota |
vDykWJ- Nota gekry vanaf oorlede seun Burger se vrou Debby |
- Ek weet nie wie sy pa was nie.. weet net voorletters was PA VAN DYK... wat weggeloop het toe sy ma swanger geraak het mt hom.. hyt sy pa eenkeer in sy lewe gesien toe hy in die tuinpaadjie afgestap gekom het met n geskenk in n sak vir sy ouer suster Martie van Dyk Later White...wat 8jr ouer was as hy.. Burger was omtrent 5jaar op daai stadium.. hyt die "oom" nooit weer gesien nie.. ma was Unia van Dyk later Nieuwenhuizen getroud met stiefpa Chris.
Daar was n tannie.. ouma Unia se suster wat eendag van JHB afgekom het en Burger se ma vertel het dat sy Burger se Pa raakgeloop het in JoubertPark... boemelaar glo.. hoe waar dt is weet ek nie..maar dt was ontstellend vir Burger daai tyd.
|
Woonplek |
1984 |
Kimberley, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Adres: Vrystaatweg 13 A&B, Beaconsfield |
Sterf |
CA 2010 |
Persoons ID |
I28698 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
29 Jan 2021 |