Maria Matthysz Eali

Maria Matthysz Eali

Female - Yes, date unknown


Personal Information    |    PDF

  • Name Maria Matthysz Eali
    Gender Female
    Occupation 1690 
    Skoonmaakster 
    • http://sastamboom.blogspot.co.za/p/aldus-j.html
      "Maria Matthysz. Eli was vir 'n tydperk in die eerste helfte van die 1690's werksaam as skoonmaakster of iets dergeliks by Burgert Pieterse van Dijk.(4) Sy was die vrou van Johannes Ryckman, maar het in 1694 'n buite-egtelike kind gehad, wat gedoop is as Maria(5) en in een ander geval genoteer is as Maria Eal."
    _UID EC6B13AAEA0E47F3B2804013E5376F1D73B7 
    Death Yes, date unknown 
    Person ID I3124  Van Dyk-stamboom
    Last Modified 17 Aug 2020

    Family 1 Burgert Pietersz van Dyk, SV-Prog 2,   b. CA 1665, Isberg Find all individuals with events at this locationd. 9 Jul 1720 (Age 55 years)
    Marriage CA 1694  Kaapkolonie, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    • Burgert en Maria Matthysz. was nooit getroud nie, maar die sagteware bied nie 'n opsie om 'n buite-egtelike verhouding as gebeurtenis te skep nie.

      Hierdie verhouding kom nie voor in die 1975-register nie en is ontdek tydens 'n soektog na die "suster" van die twee broers waarvan die 1975-register melding maak. Hierdie soektog word onder in detail beskryf in die artikel "Joost en Burgert van Dyk: hul koms en lewe aan die Kaap" (sien Geskiedenis, onder).

      Om dit kortliks te beskryf: Maria Matthysz. was 'n geskeide vrou wat vir Burgert gewerk het as huishoudster in die 1690's. In die tydperk het sy 'n dogter gehad, ook genaamd Maria, wat op 5 September 1694 gedoop is. Maria Matthysz. se gewese man, Johannes Rijckman, is reeds in 1691 oorlede, so hy kon nie die vader gewees het nie.

      Maria (die dogter) het deur die lewe gegaan as Maria Eal/Eali en het in 1714 met Johannes Bastiaanse getrou. In een dokument wat na haar en haar man verwys, word sy Maria Elij genoem, maar in hul huweliksinskrywing verskyn sy met die van van Dijk.

      Die waarskynlikste verduideliking is dat Burgert haar biologiese pa was, wat haar erken het en toestemming gegee het om die van Dyk-familienaam te gebruik toe sy volwassenheid bereik het/wou trou het.

      Maria Matthijsz. is in 1697 oorlede. Burgert het haar boedel geïnventariseer (iets wat gewoonlik deur 'n familielid of vriend van die familie gedoen is).
    Children 
     1. Maria Pietersz van Dyk,   c. 5 Sep 1694, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this locationd. Bef 1723 (Age ~ 28 years)
    Family ID F1561  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026

    Family 2 Johannes Ryckman,   b. Est 1645, Wey, Duitsland Find all individuals with events at this locationd. 1691 (Age 46 years)
    Children 
     1. Anna Catharina Ryckman,   b. Bef 15 Sep 1686   d. Yes, date unknown
     2. Johannes Cornelis Ryckman,   b. Bef 11 Jul 1688   d. Yes, date unknown
    Family ID F3785  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 22 Aug 2026