Notes


Matches 3,001 to 3,050 of 9,118

      «Prev «1 ... 57 58 59 60 61 62 63 64 65 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
3001 Ongetroud van Dyk, Coenraad Adolf (I1170)
 
3002 Ongetroud van Dyk, Philippus Coenraad Johannes (I2044)
 
3003 Ongetroud van Dyk, Catharina Johanna Elizabeth (I3046)
 
3004 Ongetroud van Dyk, Elizabeth Dina Sophia (I4366)
 
3005 Ongetroud van Dyk, Gert Jacobus (I5672)
 
3006 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F9837)
 
3007 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Elmarie van Heerden (F11449)
 
3008 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F12401)
 
3009 Ongetroud Family: Conrad Johannes Haman / Mej. Elizabeth Anna Groenewald (F13924)
 
3010 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I2075)
 
3011 Ongetroud oorlede van Dyk, Sophia Wilhelmina (I2459)
 
3012 Ongetroud, sien SK
Sy graf verkeerdelik benaam op eGGSA se blad. 
van Dyk, Jan du Toit (I4140)
 
3013 Ongetroud, sien SK van Dyk, Maria Magdalena (I1082)
 
3014 Ongetroud, sien SK van Dyk, Jacobus Ernst Johannes (I3246)
 
3015 Ongetroud, sien SK van Dyk, Pieter Jacobus (I3697)
 
3016 Ongetroud, sien SK van Dyk, Christiaan Johannes Joachim ii (I3877)
 
3017 Ongetroud, sien SK van Dyk, Magdalena Catharina Francina (I4421)
 
3018 Ongetroud, sien SK2 van Dyk, Francina Maria (I782)
 
3019 Ongetroud, sien SK2 van Dyk, Johannes Hendrik (I3245)
 
3020 Ongetroud. van Dyk, Elizabeth Johanna (I1752)
 
3021 Ons neem tans tentatief aan dat Jan/Johannes Petrus dieselfde persoon is as John Petrus wat in 1929 oorlede is. Die geboortejare kom ooreen en die eerste name is eenders genoeg vir so 'n tentatiewe koppeling. van Dyk, Jan Petrus (I2880)
 
3022 Ons skat Burgert se geboorte as om-en-by 1665: soldate wat by die V.O.C. aangesluit het, was gemiddeld 24 jaar oud. Joost en Burgert het in 1686 aangesluit, wat 'n geskatte geboortedatum van 1662 gee. Ons het Joost as ouer broer aangeneem, omdat hy tradisioneel as sulks beskou word (eerste getrou en eerste gesterf).

In verskeie rekords word hulle plek van herkoms as Isberg, IJsberg, Eijsenberg en ander variante gegee. Dit is nie noodwendig hul gebóórteplek nie, maar wel hoogs waarskynlik. Geen land of provinsie word egter genoem nie en daar is talle dorpies en gehuggies met sulke name in Europa en Skandinawië wat almal kandidate is.

Sien ook onder-aan die bladsy, by Geskiedenis die artikel Joost en Burgert van Dyk: hul koms en lewe aan die Kaap. Daarin word uitgelê hoekom Burgert se geskiedenis hier so sterk verskil van die 1975-Geslagsregister.

Vir verdere spekulasie oor die broers se herkoms, sien http://sastamboom.blogspot.com/search/label/van%20Dyk 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
3023 Ons skat Joost se geboorte as om-en-by 1663: soldate wat by die V.O.C. aangesluit het, was gemiddeld 24 jaar oud. Joost en Burgert het in 1686 aangesluit, wat 'n geskatte geboortedatum van 1662 gee. Ons het Joost as ouer broer aangeneem, omdat hy tradisioneel as sulks beskou word (eerste getrou en eerste gesterf).

In verskeie rekords word hulle plek van herkoms as Isberg, IJsberg, Eijsenberg en ander variante gegee. Dit is nie noodwending hul plek van geboorte nie, maar wel hoogs waarskynlik. Geen land of provinsie word egter genoem nie en daar is talle dorpies met sulke name in Europa en Skandinawië wat kandidate is.

Sien ook onder-aan die bladsy, by Geskiedenis die artikel Joost en Burgert van Dyk: hul koms en lewe aan die Kaap. Daarin word uitgelê hoekom Joost se geskiedenis hier so sterk verskil van die 1975-Geslagsregister.

Vir verdere spekulasie oor die broers se herkoms, sien http://sastamboom.blogspot.com/search/label/van%20Dyk 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
3024 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I17478)
 
3025 Ons verskaf slegs die sterfkennis. Sien die bronskakel vir die volledige boedellêer. van Dyk, Maria Isabella (I27195)
 
3026 Onseker of sy met Wessel Jurie getroud was, maar sy was 'n "widow" op 20j en hy het ook jonk gesterf. Alby van Hermanus. Huwelik inskrywing nog soek. Swart, Nina Effie (I9825)
 
3027 Onseker of sy ouers korrek is, meer navorsing word benodig. Brand, Willem Jacob (I5792)
 
3028 Ontspoed van Dyk, Kmd. Gen. Joseph (I6573)
 
3029 Ontvang haar erfgeld van Dyk, Barbara Aletta (I5804)
 
3030 Ontvang sy erfgeld van Dyk, Johannes Nicolaas (I5806)
 
3031 Ontvang sy erfgeld. van Dyk, Philip Reginald (I5807)
 
3032 Ontvang van Kobus van Dyk, Lucas Johannes (I4315)
 
3033 Onverwacht le Roux, Aletta Johanna (I10709)
 
3034 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: David Benjamin Nell / Living (F11473)
 
3035 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I7718)
 
3036 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I7710)
 
3037 ook SAG vol06:88 Neethling, Pieter Hendrik (I5609)
 
3038 ook SAG vol06:88 van Dyk, Margaretha Johanna ii (I5608)
 
3039 Oorlede as baba. van Dyk, Michiel Hendrik (I14382)
 
3040 Oorlede in Wynberg Village van Dyk, Petrus Diederik (I3634)
 
3041 Oorlede langs die seë van Dyk, Petrus Arnoldus (I2303)
 
3042 Oorlede op die plaas van Michiel Daniel Otto genaamd Swart Rivier, Caledon van Dyk, Margaretha Johanna (I1384)
 
3043 Oorlede op die skip H.M.S. "Cawder Castle" van Dyk, Private John James Christopher (I6999)
 
3044 Oorlede saam met sy vader. Fourie, Willie Stefan (I30830)
 
3045 Oorlede toe hy 63j oud was. du Plessis, Hermanus Casparus Jeremiah (I30690)
 
3046 Oorlede tussen haar ouers se afsterwe. van Dyk, Christina Elizabeth (I4200)
 
3047 Oorlede tydens Tweede Wêreldoorlog in Italië van Dyk, Lt. Petrus Johannes Burger (I2186)
 
3048 Oorlede voor moeder se afsterwe van Dyk, Jacomina (I54)
 
3049 oorlede voor moeder se afsterwe van Dyk, Cornelia (I55)
 
3050 Oorlewering van familielid Alan Plumstead:
He died in his final year at school when he and a school friend decided to climb/hike to the top of the mountain behind Swellendam. While they were on the mountain it started snowing and the mist came down. With zero visibility both lost their way and plunged to their deaths. 
van Dyk, Petrus Johannes (I4515)
 

      «Prev «1 ... 57 58 59 60 61 62 63 64 65 ... 183» Next»