Resultate 9,151 tot 9,200 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
9151 | Weduwee van Jan van Dyk by die doop van haar kleindogter. | Theunissen, Maria Magdalena (I18731)
|
9152 | Weduwee van wyle die burger Kornet Johan Adam Raubenheimer moes in 1793 die manskappe wat die Boesmans gekom straf het van voedsel voorsien. Sy vra nou dat die koste daaraan verbonde moet gaan vir die rekogniesie gelde wat sy moet betaal op die plaas "Kweek Valley" geleë aan die Swartenberg. Handtekening. C.218:491 Nov. 1794 | van Dyk, Dina Margaretha (I1207)
|
9153 | Welgevonden | van Dyk, Pieter Georg (I7150)
|
9154 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Engela (I4377)
|
9155 | Wespark-begrafplaas | Roché, John Joseph (I4895)
|
9156 | Wessel Jurgen den 22 Janu: De Vader is Burgert van Dijk de Moeder Maria Margaretha Wesselse Getuigen Margaretha Radijn, Jurgen Wessel Wesselsz: Jurgen van Dijk, Geertruij Cristina Niemant (NB Deze beide kinderen gedoopt op een overbergse reis) | van Dyk, Wessel Jurie (I1645)
|
9157 | Wessels, R D Robbie Born: 6 Apr 1922 Died: Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA Note: R D Robbie Wessels. Married name: van Dyk. Reserveer. Blok B volwassenes; Graf Eg6 | Wessels, Robert Daniël (vroulik) (I4462)
|
9158 | West Bank | van Dyk, Christiaan Godlieb Schutte (I13826)
|
9159 | West Bank Gravestones, Albany | Satchwell, Margaret Elsabe (I14697)
|
9160 | Wettiglik aangeneem deur sy grootouers | van Dyk, Johannes (I12092)
|
9161 | Whealpton | van Dyk, Hendrik Johannes (I3185)
|
9162 | Wiets 7 Febr., 1868 [5 April, 1868] Cornelis Johannes Botes Alida Jacoba van Dijk Wietsie Botes Maria Johanna Marais | Botes, Wiets (I21870)
|
9163 | Wikipedia: "123 Van Dyk, Frans Johannes, B.A., Th.B., M.B.A., Johannesburg-Noord 1977 tot 1981, Die Moot 1981 tot 1985, Ventersdorp 1999 tot 2006, Keetmanshoop/Mariental 2006. Geëmeriteer 2017" | van Dyk, Ds. Frans Johannes (I4898)
|
9164 | Wilcock, Cyril Joseph Born: 6 Mar 1880 Died: 16 Oct 1916 Buried: Old Cemetery, Kroonstad, District Kroonstad, Free State, RSA Note: Cyril Joseph Wilcock. Born 06-03-1880 in Plymouth; England. Died 16-10-1916. Husband of Aletta Johanna Elizabeth van Dyk | Wilcocks, Cyril Joseph (I9127)
|
9165 | Wilgeboomspruit | Coetzee, Louis Jacobus (I6216)
|
9166 | Wilhelm van Dyk 2017-10-05 BW van Dyk - Meubelmaker (19de eeu) So lees ek mos eendag 'n blog raak oor 'n ene Burgert Wynand van Dyk wat meubels gemaak het hier by die 19de eeu rond in Barrystraat, Robertson. Ek self is nie 'n versamelaar nie, maar blykbaar is sy werk deesdae baie gesog. U kan die artikel HIER lees, maar ek rig net u aandag op die volgende uitreksel: "Burgert Wynand van Dyk was born in Bredasdorp in the Overberg region of the Western Cape on 9 July 1842. He died in 1930 in Winburg, the oldest proclaimed town in what is now, Freestate Province." Aangesien dit nuus was vir my, het ek begin om die feite na te gaan en vir Burgert W. *1842 gekry in die offisiële registers as volg: f1 Burgert Wynand * 9.7.1842 Bredasdorp 14.8.1842 † c.1930 x Elizabeth Susanna WESSELS xx 16.1.1894 Anna Catharina Sophia VAN DYK * 25.12.1873 Daar is ook 'n foto van Burgert en sy 1ste vrou, Elizabeth WESSELS in die gedrukte uitgawe van die 1975 Van Dyk boek met die volgende onderskrif: "Burgert W. van Dyk (meubelmaker, Robertson) *9 Julie 1842 en sy eerste eggenote Elizabeth S. (Wessels)" Ek het begin wonder, wat sou die mense nou eintlik in die Vrystaat gaan maak het as hulle 'n suksesvolle besigheid in die Overberg gehad het, alhoewel daar 'n paar Van Dyk gesinne soontoe verhuis het waarvan ek weet? Hulle drie kinders is dan ook gedoop in die NG Kerk Winburg, 1870, 1877 & 1879, waar het hy tyd gekry vir meubels maak in die Kaap? Verdere ondersoek kry toe vir Elizabeth WESSELS in die SAG registers: h2 Elizabeth Susanna † "Belmont", dist. Kroonstad 17.9.1906 x Winburg, Burgert Wynand VAN DYK ...maar die 2de vrou, Anna Catharina Sophia VAN DYK was nêrens te vinde nie, totdat ek op haar SK afgekom het: Anna Maria Sophia VAN DIJK 1873-1918 (d.v. Burger Wynand VAN DYK en Anna Sophia VAN GRAAN) oorlede in "Barrystraat" Robertson, getroud met Burger Wynand VAN DIJK (W.son) Dit blyk toe dat Anna met 'n heel ander Burger Wynand getroud was en sy SK bevestig dat hy ook oorlede is in Barrystraat, Robertson in 1938, maar wat ek van meer belang beskou is dat sy beroep aangegee word as "carpenter" op sy, sowel as Anna se SK's en in sy testament bemaak hy al sy "timmerman gereedskap" aan sy een kleinseun! Die "verkeerde" Burgert Wynand, gebore 1842 in Bredasdorp, (SK nog soek) was wel 'n tweede maal getroud in Kroonstad op 27 Apr 1908, maar met 'n Barbara Jacoba Catharina ENGELBRECHT *c.1852 en op daai huwelik inskrywing word Burgert se beroep aangegee as 'n boer van "Paarden Plaatz" Dit wil voorkom of dié BW en sy oorblywende familie na die skielike dood van hul vader Gabriël Johannes in 1864 by Potberg, Swellendam in 'n skietongeluk, besluit het om Vrystaat toe getrek. Ek het dus tot die gevolgtrekking gekom dat die Burgert Wynand waarvan die registers praat, nie die BW is wat die meubels gemaak het nie, maar dat die meubelmaker wel Burger Wynand *24 May 1867 was. Die vraag ontstaan nou of die foto waarna ek verwys het, wel BW *1842 & Elizabeth Wessels is of dalk BW *1867 & Anna van Dyk. Sonder meer inligting van waar die foto vandaan kom, wil ek nie 'n raaiskoot probeer nie, maar die tannie lyk vir my na 'n WESSELS! | van Dyk, Burger Wynand (W. son) (I5951)
|
9167 | Willem Andries Visagie VAN DYK is gedoop te Napier op 18 Des 1910 as Willem Andries VISAGIE *11 Des 1910, een van 'n tweeling. Sy moeder is oorlede 12 Des 1910 en hy is waarskynlik aangeneem deur die VAN DYK egpaar wat getuies was by sy doop, Andries Nicolaas VAN DYK *1852 en die suster van die oorlede ma, Cornelia Gertruida Margaretha GERMISHUYS | van Dyk, Willem Andries Visagie [aangeneem] (I12496)
|
9168 | Willem Jacobus se doop inskrywing wys hy is gebore 1 Junie 1878, maar ook gedoop op dieselfde dag (24 Augustus 1879) saam met sy broer Daniel Johannes, gebore 1 Junie 1879.Die vermoede bestaan dat hulle wel 'n tweeling was en dat die persoon wat die aantekening gemaak het dalk 'n fout begaan het met die jaartal. | van Dyk, Willem Jacobus (I5255)
|
9169 | Willem koop die huis 1 jaar voor sy dood en was besig om dit op te knap. | van Dyk, Willem Johannes (I15)
|
9170 | Willem ROOS het blykbaar sy skoonpa Frans Johannes VAN DYK dood geskiet. | Roos, Wilhelmus Petrus (I6451)
|
9171 | Willemse, Aletta Wilhelmina Born: 30 Nov 1917 Died: 1 Jul 2004 Buried: Langberg Cemetery, Brits, District Brits, North West, RSA Note: Aletta Wilhelmina Willemse. Married name: van Dyk | Williams, Aletta Wilhelmina (I10613)
|
9172 | Windhoek | Groenewald, Johanna Margaretha Wilhelmina (I2242)
|
9173 | WINTERBACH Register: "Her confirmation took place on October 4th, 1902 in NG Kerk Argief, Ceres." | Winterbach, Adriana Maria (I3443)
|
9174 | Wintershoek | van Dyk, Elsje Johanna (I4056)
|
9175 | Witkoppies, PK Rysmierbult | Yzelle, Hendrik Jacobus Johannes (I1348)
|
9176 | Witpan | Strauss, Jacobus (I11449)
|
9177 | Witsand | van Jaarsveld, Antonie Johannes (I6450)
|
9178 | Wodelands | Hattingh, Gerhardus Arnoldus (I11148)
|
9179 | Woltemade Cemetery | van Riel, Sybrand Johannes (I29)
|
9180 | Wolvenkraal | le Roux, Aletta Johanna (I10709)
|
9181 | Wolwekloof | Cilliers, Pieter Joshua (I2760)
|
9182 | Wolwekloof | van Dyk, Johanna Susanna (I2759)
|
9183 | Wolwekloof | Groenewald, Christoffel Johannes (Hendrik zoon) (I760)
|
9184 | Woning toe hul seun Gert Cornelius VAN DER WATH oorlede is. | van der Wath, Johannes Cornelius (I10795)
|
9185 | Woning toe hul seun Gert Cornelius VAN DER WATH oorlede is. | van Dyk, Maria Susanna Margaretha (buitengewoon) (I14170)
|
9186 | Woning, Grootvlei no.10 | van Dyk, Johan Hendrik Bakemeyer (I6678)
|
9187 | Woon daar toe haar man oorlede is. | van Dyk, Johanna Catharina Maria Christina (I10317)
|
9188 | Woon op Wagendrif, koop Spiegelrivier, Inhoek en Amandelbos by. | Uys, Hans Jurie (I1963)
|
9189 | Word aangegee as oorlede vrou van Albertus Barend Johannes op sy sterfkennis | Coetzee, Anna Sophia Hendrika (I3705)
|
9190 | Word genoem in 'n brief by sy broer Piete (Peter) se seun se dood, ook Peter. | van Dyk, Abraham Christian Jan (I5928)
|
9191 | Word nie aangedui op een van sy ouers se SKs nie. | van Dyk, Josias Jacobus Francois (I2754)
|
9192 | Word nie aangedui op sy moeder se SK nie | van Dyk, Sybrand Jacobus (I3157)
|
9193 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | de Villiers, Denis (I20101)
|
9194 | Wynberg Hospitaal | Welman, Johan Christiaan (I10485)
|
9195 | Wysfontein | Bester, Lourens Rasmus (I6464)
|
9196 | Wysfontein | Coertze, Roelof Johannes (I4937)
|
9197 | Ysbrandkop | Swart, Dirk Hermanus (I1787)
|
9198 | Zaaifontein | Fourie, Susara Johanna (I7017)
|
9199 | Zacharia Catharina geb. 28 December 1889 Ouders Frans Johannes Elof van Dijk Susanna Maria Johanna Petronella van Dijk geb. Snijman Getuigen. David Schalk van Dijk Johannes Lodevikus Hermanus du Preez Elizabetha Margaretha du Preez geb. Botha Johannes Petrus Jacobus Kloppers Jacoba Johanna Kruger | van Dyk, Zacharia Catharina (I4747)
|
9200 | Zevenfontein | Welgemoed, Hendrik Paul (I3163)
|