Rudolph Gerhardus van Dyk (1933-2003) |
Hierdie webwerf is in 2017 opgerig met die doel om 'n gesaghebbende naslaanwerk te wees met betrekking tot die stambome van die Suid-Afrikaanse Van Dyk-families. Oorspronklik is die 1975-Geslagsregister gebruik, en later aangevul met bronne soos die Suid-Afrikaanse Geslagsregisters en Suid-Afrikaanse Familieregisters.
Die doel is om, sover moontlik, alle feite te ondersteun m.b.v. primêre bronne (byvoorbeeld dooprekords of sterfkennisse).
Die feite op hierdie bladsy is nie aan kopiereg onderhewe nie, dog sal ons dit waardeer om erkenning te kry in enige herpublikasie. Die artikels en foto's word (met uitsondering) wél deur kopiereg beskerm en mag nie sonder toestemming van die skepper elders gebruik word nie.
Kliek hier om met ons kontak op te neem, indien u enige vrae, opmerkings of voorstelle het. U kan ons ook op Facebook vind.