Naam |
Burgert van Dyk |
Geboorte |
CA 1708 [1] |
Gedoop |
1 Sep 1709 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [2] |
- Burger
de Vader Burger Pieterse van Dijk, d'Moeder Anna
Greeff, getuygen, Klaas en Maria Grieta Mag-
dalena Greeff, 1 Sept 1709
|
|
Doop
|
|
Doop
|
Geslag |
Manlik |
Inventaris |
17 Jul 1712 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [3] |
MOOC8/2.63 |
- Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.
Sien die bron vir die volledige inventaris.
- Rol:
|
Vendurol |
24 Feb 1721 |
Drakenstein, Kaap, Suid-Afrika [4] |
MOOC10/2.25 |
Adres: Leeuwenhoek |
- Burgert se eiendom op den Leeuwenhoek is van 24-26 Februarie 1721 tydens vendusie verkoop. Sien die PDF vir al die transaksies. 'n Aantal word hier onder uitgelig.
Burgert van Dijk de jonge:
1 partij teer putsen en smeer potten
Burgert van Dijk (moontlik Joost se seun?)
12 jate planken
3 vaten
Juffrouw van Dijk
1 ijsere schroef
1 paert
1 bed
1 bed
1 peuluw met 2 kussens
1 peuluw
1 peuluw
5 kussens
2 kussens
2 kussens
1 ledikant [bed se raamwerk]
1 vierkante tafel
1 bennetje, 1 blikke tee bus, 6 vorken, een sout vat en een kommetje
1 tee bak met wat teegoet
1 ijsere pot met een schoorsteen ketting
1 ijsere pot met een schoorsteen ketting
1 mans slaef gen:t Aren
1 mans slaef gen:t Javaen
- Rol:
|
|
Van Dijk, Burgert Pietersz 1721 Vendurol KAB MOOC 10.2.25 |
Aansoek |
1729 [1] |
Versoek om mondigheidsverklaring (veniam aetatis) |
- Mondigheid was eers met 25 jaar bereik. Weeskinders jonger as 25 was tot en met hul mondigheid onder die sorg van die Weeskamer, wat baie aspekte van jou lewe beheer het.
|
Beroep |
1733 |
Rondebosch, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Huurder van die wynlisensie by Rondebosch |
Gebeurtenis |
1745 [5] |
Koring-oes: 120 muid |
- "had seen to his surprise that he had been put down as having won 520 muids of wheat; this is a mistake; he had won only 120 muids, and prays that the returns may be corrected accordingly." (Die "won" verwys na sy oes se opbrengs.) 1 muid is rofweg gelykaan die inhoud van 'n vaatjie.
|
Eiendom |
1751 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [6] |
Dien versoek in vir 'n bouperseel in die onlangs opgemete blokke in Tafelvallei |
Inventaris |
6 Mei 1768 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika |
MOOC8/13.58 |
Navorsingsnota |
- Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Stellenbosch, Baptism register, 1688-1732, page 56. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/1.
|
Verwysingsnommer |
b4 |
Sterf |
CA 6 Mei 1768 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika |
Adres: Tafelvallei |
|
MOOC8/13.58 Inventaris |
Persoons ID |
I1018 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
16 Jul 2023 |
Vader |
Burgert Pietersz van Dyk, SV-Prog 2, * CA 1665, Isberg , † 9 Jul 1720 (Ouderdom 55 jare) |
Moeder |
Anna Greeff, ≈ 7 Okt 1685, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika , † CA 3 Aug 1711, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom ~ 25 jare) |
Getroud |
12 Feb 1701 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [7] |
- den selven dato [den 12 feb 1701]
Burgert Pieterse Van Dijk, met Joanna Greef
|
|
Huwelik
|
|
Van Dijk, Burgert Pietersz. x Greeff, Anna Huwelik te Stellenbosch
12.02.1701 |
Familie-ID |
F388 |
Groepsblad | Family Chart |