Naam |
George Lezar Miller |
Noemnaam |
Jors |
Geboorte |
CA 1826 |
Amerika [2] |
- Op sy Siviele Sterfte het sy bejaarde skoonseun sy ouderdom by afsterwe as 94 jaar geskat.
Ander artikels het hom *1815/1816 – 1920, maw 104 jaar oud.
Sy een kleindogter, Vicki Andrist laat weet die volgende:Wat betref die George Lezar Miller. "As klein kind was ek vertel van die oupa wat as 'n stowaway in die Kaap beland het en 'n lewe vir homself gemaak het."
|
Geslag |
Manlik |
Picture |
Jors MILLER en onbekende persoon [3] |
|
Picture Met dank aan Vicki Andrist |
Naam |
George Eliza Miller [4] |
Beroep |
1867 |
Hermanus, Kaap, Suid-Afrika [5] |
"Zeeman" |
Woonplek |
1867 |
Hermanus, Kaap, Suid-Afrika [5] |
Adres: Hermanuspietersfontein |
- By die doop van hulle ander kinders in die "Holy Trinity Church" word hulle woonplek as "Hermanuspietersfontein" aangegee.
|
Beroep |
1920 |
Gansbaai, Kaap, Suid-Afrika [2] |
Visserman |
Verwysingsnommer |
Amerikaner |
Sterf |
17 Feb 1920 |
Gansbaai, Kaap, Suid-Afrika [2] |
|
Siviele Sterfte
|
Notas |
- Alhoewel sy 2de naam by sy huwelik in 1867 aangegee word as "Elize of Eliza", sien ons dat hy blykbaar nie kon skryf nie en net sy merk gemaak het by sy huwelik.
Aangesien sy Siviele Sterfte aandui dat hy 'n Amerikaner was, word daar aangeneem dat hy Engels magtig was of ten minste 'n aksent gehad het. Die persoon wat die huwelik voltooi het, het waarskynlik dit verkeerdelik neergeskryf, want by verkeie latere dokumentasie word hy "George Lezar" genoem, alhoewel "Lezar" ook op verskeie maniere geskryf was.
|
Persoons ID |
I10434 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
27 Mei 2023 |
Familie |
Sophia Dorothea du Toit, * 19 Jun 1841, Stanford, Kaap, Suid-Afrika , † 18 Sep 1912, Gansbaai, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 71 jare) |
Getroud |
11 Jul 1867 |
Stanford, Kaap, Suid-Afrika [5, 6] |
- Napier volgens SAG 5b:270
|
|
Huwelik
|
Kinders |
|
Familie-ID |
F4270 |
Groepsblad | Family Chart |