Naam |
Aletta Elizabeth van Dyk |
Geboorte |
11 Mei 1907 |
Geslag |
Vroulik |
Geboorte |
20 Jun 1907 |
Potchefstroom, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
Verwysingsnommer |
g12 |
Sterf |
2 Jun 1970 |
Krugersdorp, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
- Slegs die Sterfkennis word hier weergegee. Sien die bronskakel vir die volledige boedellêer.
|
|
Van Dyk, Aletta Elizabeth - Sterfkennis TAB MHG 6971/70 |
Notas |
- Alhoewel die geboortedatums en die name van die ouers verskil, is daar 'n groot waarskynlikheid dat die Aletta Elizabeth wat op 11 Mei 1907 gebore is, dieselfde Aletta Elizabeth is wat met Dirk Pieter van den Berg getroud is en op 2 Junie 1970 gesterf het in Krugersdorp.
Sterfkennisse word nie altyd akkuraat ingevul nie, vergissings met geboortedatums en ouers se name kom baie voor.
Siende dat Aletta Elizabeth haar eerste dogter Maria Johanna genoem het, pas dit by die benoemingspatroon wat in die tyd gevolg is.
|
Persoons ID |
I11308 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
16 Nov 2020 |