Ella Wilhelmina Jacoba Greeff

Ella Wilhelmina Jacoba Greeff[1]

Vroulik 1937 - 2017  (80 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Ella Wilhelmina Jacoba Greeff 
    Geboorte 3 Mrt 1937  [1
    Geslag Vroulik 
    Navorsingsnota
    • Die dokument is ‘n opvatting oor die VAN DYK geskiedenis uit die oogpunt van Ella Wilhelmina Jacoba VAN DYK (gebore GREEFF) 1937-2017.
      Sy het haar kleindogter, Elmien VAN DYK in 2013 gevra om dit vir haar vanaf ‘n geskrewe dokument oor te tik. Elmien het dit in 2020 aan ons beskikbaar gestel. (Baie dankie Elmien)
      Alhoewel die begin nie heeltemal stryk met onlangse navorsing nie, is dit wel interessant om te sien wat sy kon aflei met die bronne tot haar beskikking tydens haar navorsing.
    Familie geskiedenis
    Familie geskiedenis
    Woonplek 1984  Brandfort, Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [3
    Adres:
    Smaldeel 45, Bus 166 
    • Rol: Spouse
    Sterf 28 Okt 2017  Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [4
    Persoons ID I12394  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 1 Okt 2020 

    Vader Hendrik Petrus Greeff,   Ja, datum onbekend 
    Moeder Elizabeth Johanna Catherina van Niekerk,   Ja, datum onbekend 
    Familie-ID F12889  Groepsblad  |  Family Chart

    Familie Johannes Lukas van Dyk,   * 20 Sep 1926,   8 Nov 2003, Brandfort, Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  (Ouderdom 77 jare) 
    Getroud 1 Aug 1959  [5
    Kinders 
     1. Jan Stephanus van Dyk
     2. Elizabeth Johanna Catherina van Dyk
     3. Hendrik Petrus van Dyk
    Familie-ID F5525  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsWoonplek - Adres:
    Smaldeel 45, Bus 166 - 1984 - Brandfort, Vrystaat, Suid-Afrika
    Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsSterf - 28 Okt 2017 - Vrystaat, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S242] 1984-Kieserslys (Elephant Project), V021-G06.

    2. [S77] Familielid, Met dank aan Elmien van Dyk.

    3. [S242] 1984-Kieserslys (Elephant Project), V021-I11.

    4. [S149] Master of the High Court of South Africa (downloaded Sep 2020), BFN boedel: 000948/2018.

    5. [S49] GenDatabase.com.