Naam |
Helena du Toit |
Noemnaam |
Laina |
Geboorte |
< 8 Mei 1695 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika |
Gedoop |
8 Mei 1695 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [1] |
- Le 8 Maj 1695. - Laina fille de francois dutoij et Susanna Seugnet Le temoins et pierre Sabatie, et sara Leclair.
Die 8ste Mei 1695. - Laina, dogter van Francois Dutoij en Susanna Seugnet. Die getuies is Pierre Sabatie en Sara Leclair.
|
|
Du Toit, Helena; doop te Drakenstein Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Drakenstein, Baptism register, 1694-1745, page 1. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G3 3/1. Note: The earliers part of this register, 'Die Fransch Doopboek', is also available as a transcript in the Transcripts section of this web site
There are only 7 baptisms for the year 1719, dated between 3rd November and 31st December 1719.. Transcribed by Lizette Svoboda and Corney Keller, from photocopies of Cape Archives VC 644. Links to LDS copies of the NGK Argief registers added by Cornel Viljoen. |
Geslag |
Vroulik |
Vendurol |
24 Feb 1721 |
Drakenstein, Kaap, Suid-Afrika [2] |
MOOC10/2.25 |
Adres: Leeuwenhoek |
- Burgert se eiendom op den Leeuwenhoek is van 24-26 Februarie 1721 tydens vendusie verkoop. Sien die PDF vir al die transaksies. 'n Aantal word hier onder uitgelig.
Burgert van Dijk de jonge:
1 partij teer putsen en smeer potten
Burgert van Dijk (moontlik Joost se seun?)
12 jate planken
3 vaten
Juffrouw van Dijk
1 ijsere schroef
1 paert
1 bed
1 bed
1 peuluw met 2 kussens
1 peuluw
1 peuluw
5 kussens
2 kussens
2 kussens
1 ledikant [bed se raamwerk]
1 vierkante tafel
1 bennetje, 1 blikke tee bus, 6 vorken, een sout vat en een kommetje
1 tee bak met wat teegoet
1 ijsere pot met een schoorsteen ketting
1 ijsere pot met een schoorsteen ketting
1 mans slaef gen:t Aren
1 mans slaef gen:t Javaen
- Rol:
|
|
Van Dijk, Burgert Pietersz 1721 Vendurol KAB MOOC 10.2.25 |
Naam |
Helena Botha |
Naam |
Helena de Swart |
Naam |
Helena Olivier |
Naam |
Helena van Dyk |
Verwysingsnommer |
b3 |
Sterf |
> 1779 |
Kaap, Suid-Afrika |
Notas |
- Daar was twee Helena du Toits aan die Kaap rond hierdie tyd:
Een was Helena du Toit, dogter van Guillaume du Toit en Sara Couchet, =06.08.1690; x 05.06.1706 met Johann Oberholster. Sy het gesterf vóór haar man se tweede troue met Judith du Plessis op 14.01.1714.
Die tweede was hierdie Helena du Toit, dogter van Francois du Toit en Suzanne Seugnet. Haar ouers word ook as sulks vermeld in haar en Burgert se testament van 1720 (CJ 2651 ref 103)
|
Persoons ID |
I1247 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
11 Sep 2020 |
Familie 1 |
Ernst Frederik de Swart, * 1684, Tiel, Gelderland, Netherlands , † < 19 Jan 1729, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom < 45 jare) |
Getroud |
CA 1722 |
- Datum is 'n gissing, gebaseer op die geboortejaar van hul dogter, ongeveer 1723 (sien haar inskrywing vir meer inligting).
|
Kinders |
|
Familie-ID |
F3798 |
Groepsblad | Family Chart |
Familie 2 |
Arendt Olivier, ≈ 9 Mei 1688, Kaap, Suid-Afrika , † < 9 Mrt 1737, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom ~ 48 jare) |
Getroud |
16 Apr 1730 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [4] |
- Den 16 April 1730
Aardt Olivier van Cabo de Goede Hoop Bor-
ger aan Drakenstein J.M.
met
Helena du Toit van Cabo voornoemt, we-
duwe wijlen Ernst Frederijk de Zwart
|
|
Du Toit, Helena; huwelik met Aart Olivier Drakenstein Heemkring. Drakenstein I Marriages. CD-ROM. Paarl, South Africa: Drakenstein Heemkring, 2006. |
Kinders |
| 1. Helena Olivier, * < 3 Jun 1732, Paarl, Kaap, Suid-Afrika , † Ja, datum onbekend |
|
Familie-ID |
F3799 |
Groepsblad | Family Chart |
Familie 3 |
Johannes Botha, * 1 Mei 1695, Paarl, Kaap, Suid-Afrika , † 19 Mei 1779, Waveren, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 84 jare) |
Getroud |
15 Mrt 1739 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [4] |
- 1739
...
15 Maart, Johannes Botha van Cabo voornoemd
Burger aan Drakensteijn, wed:e
en
Helena du Toit van Cabo voorn:d weduwe
van Aart Olivier
|
|
Du Toit, Helena; huwelik met Johannes Botha Drakenstein Heemkring. Drakenstein I Marriages. CD-ROM. Paarl, South Africa: Drakenstein Heemkring, 2006. |
Familie-ID |
F3800 |
Groepsblad | Family Chart |