Naam |
Margaretha Isabella Hurter |
Geboorte |
17 Mei 1873 [2] |
Gedoop |
14 Sep 1873 |
Somerset Oos, Kaap, Suid-Afrika [2] |
|
Doop
|
Geboorte |
CA 1871–1874 |
Kaap, Suid-Afrika [3] |
Geslag |
Vroulik |
Sterf |
18 Des 1944 |
Brits, Transvaal, Suid-Afrika [4] |
Adres: "Krokodildrift-Wes, distrik" |
|
Siviele Sterfte
|
Begrawe |
> 18 Des 1944 |
Brits, Transvaal, Suid-Afrika [5] |
Adres: "Begraafplaas, Brits" |
- Geen graf kon tot dusver gevind word nie.
|
Notas |
- Dit is onseker of dit die regte Margaretha Isabella HURTER is aangesien haar ouderdom en datum van dood nie ooreenstem by die gegewe bronne nie.
Haar man se SK sê sy is oorlede voor hom in 1947(1?), maar die siviele sterfte wys sy was 73j oud by afsterwe in 1944, gebore c1871.
Die doop inskrywing wys sy is gebore 1873.
Alhoewel sy in Brits omgewing gesterf het, is sy wel in die Kaap-Provinsie gebore volgens die siviele sterfte.
Daar word bespiegel dat die kanse skraal is dat 'n ander Margaretha Isabella HURTER met 'n WILKEN getroud was om en by daardie tyd, maar nie onmoontlik nie.
Die huwelik sertifikaat is nog soek en behoort meer informasie te bevat.
|
Persoons ID |
I13993 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
2 Feb 2020 |