Naam |
Frans Johannes van Dyk |
Geboorte |
8 Jul 1966 [1] |
Geslag |
Manlik |
Verwysingsnommer |
i? |
Woonplek |
1984 |
Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
Adres: Jan Coetzeestraat 106, Jan Niemandpark |
Sterf |
8 Mei 1988 |
Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika [3] |
|
Grafsteen
|
Begrawe |
Silverton, Transvaal, Suid-Afrika |
Notas |
- Barend Jacobus van Dyk het twee vrouens gehad: Hester Elizabeth Oosthuizen en Magrietha Sophia Johanna Jansen van Rensburg. Ons het voorlopig H.E. Oosthuizen as die ma van al die kinders, maar dit is ook moontlik dat M.S.J. Jansen van Rensburg die ma van die laaste of twee laaste kinders is (Frans Johannes en Jeremia Josia - afhanklik van laasgenoemde se geboortedatum).
Tot ons egter enige bewyse het, plaas ons al die kinders onder die eerste huwelik.
|
Persoons ID |
I14318 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
13 Mei 2023 |