Naam |
Harry Stoe van Dijk |
Geboorte |
29 Mrt 1799 [1] |
Woonplek |
15 Mei 1809 |
London, England [2] |
Adres: Brighton Place 20, New Kent Road |
- Terwyl Cornelis heen-en-weer tussen Londen en Demarary, Guyana gereis het, het sy gesin nog in Londen gewoon.
Uit die uittreksels van die Essequebe & Demerary Gazette, leer ons dat Cornelis een keer per jaar na die Wes-Indies gevaar het.
- Rol: Spouse
|
Gedoop |
11 Nov 1813 |
London, England [1] |
- Farringdon, St. Andrew Holborn-kerk.
Die lang tydperk tussen die doop en geboorte is merkwaardig. Het nog die oorspronklike kon opspoor om dit na te gaan nie.
|
Geslag |
Manlik |
Woonplek |
11 Nov 1813 |
London, England [1] |
Adres: Hatton Garden |
- Cornelis was teen hierdie tyd reeds oorlede, maar dit wil voorkom asof sy gesin eers ná sy dood na Guyana getrek het. Moontlik omdat hy daar eiendom besit het, terwyl hul woning in Engeland gehuur was. Ons weet wel hulle was in 1815 daar woonagtig.
Sien sy vrou en kinders se profiele vir meer inligting.
- Rol: Spouse
|
Sterf |
Ja, datum onbekend |
Persoons ID |
I14326 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
26 Aug 2019 |