Naam |
Johanna Maria Susanna van Dyk |
Geboorte |
14 Jul 1842 |
Gedoop |
28 Aug 1842 |
Caledon, Kaap, Suid-Afrika |
Geslag |
Vroulik |
Navorsingsnota |
vDykWJ-sien nota |
- Haar huwelik met Milne wys sy is gebore c1849 (28j), maar op haar Siviele Sterfte sê haar man sy was 78j oud.
Daar is geen spoor van haar huwelik met Groenewald nie, behalwe wat in die SAF register staan.
Dis heel moontlik fiktief, aangesien sy n jongdogter was by haar huwelik met Milne en voor hom (Milne) oorlede is.
|
Naam |
Johanna Susanna Maria van Dyk [2, 3] |
Verwysingsnommer |
f1 |
Woonplek |
1920 |
Caledon, Kaap, Suid-Afrika |
Adres: Constitution Straat |
Sterf |
20 Aug 1920 |
Caledon, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Oorsaak: Bronchopneumonia |
|
Siviele Sterfte
|
Begrawe |
Caledon, Kaap, Suid-Afrika [4] |
Persoons ID |
I1468 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
30 Mei 2023 |
Vader |
Burgert Johannes van Dyk, (A's son), * 1 Sep 1818, Caledon, Kaap, Suid-Afrika , † 30 Okt 1899, Caledon, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 81 jare) |
Moeder |
Catharina Elizabeth van Dyk, * 16 Jun 1819, † 14 Jan 1879, Caledon, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 59 jare) |
Getroud |
21 Aug 1841 |
Caledon, Kaap, Suid-Afrika |
Familie-ID |
F608 |
Groepsblad | Family Chart |