Naam |
Barend Jacobus Hendrik van Dyk |
Noemnaam |
Salidoor |
Geboorte |
12 Jul 1819 |
Graaff-Reinet, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Gedoop |
1 Aug 1819 |
Graaff-Reinet, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Geslag |
Manlik |
Woonplek |
CA 1900 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
Adres: Klippan (plaas), nr. 285 |
Gebeurtenis |
Aug 1900 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [2] |
"Surrendered" |
- Na hy hom (op 81-jarige ouderdom) aan die Engelse oorgegee het, is hy op 28 Mei 1901 na die Middelburgse konsentrasiekamp geneem. Daar het hy in tent nr. I 1056 gebly - vreemd genoeg geen rekord van ander gevangenes wat in dieselfde tent gebly het nie.
Hy het die kamp op 1 Aug 1902 verlaat. Sy vrou het reeds in Oktober 1901 in die kamp gesterf.
|
Beroep |
CA 1906 |
Middelbult, Vrystaat, Suid-Afrika [3] |
Graanboer |
Adres: Klippan (plaas) |
Verwysingsnommer |
e7 |
Sterf |
17 Aug 1907 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [3] |
Oorsaak: "Old age" |
Adres: Konsentrasiekamp |
|
van dyk, barend jacobus hendrik 1907 Siviele sterfrekord.jpg "Aangifte van 'n sterfgeval" - die siviele sterfregistrasie van Barend Jacobus (Hendrik) van Dyk, te distrik Middelburg. |
Notas |
- Aldus die 1975-Geslagsregister, is Barend Jacobus (Hendrik) van Dyk saam met sy vrou Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh in die Middelburg-konsentrasiekamp oorlede. Dit is egter inkorrek. Alhoewel Aletta wél daar gesterf het (op die datum gemeld in die 1975-boek), het haar man op 01.08.1902 die kamp verlaat en het hy eers in 1907 gesterf. (Sien betrokke inskrywings vir meer inligting en bronne.)
Dit is wel vreemd dat hy nie by een van sy kinders gaan woon het nie. Dit wil ook blyk dat hy nie in die familiebegraafplaas op die plaas Ongesien begrawe is nie.
|
Persoons ID |
I1630 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
28 Mei 2023 |
Familie |
Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh, * CA 18 Jul 1818, Graaff-Reinet, Kaap, Suid-Afrika , † 5 Okt 1901, Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 83 jare) |
Getroud |
3 Okt 1836 |
Cradock, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Kinders |
| 1. Frans Johannes van Dyk, * 9 Mrt 1839, † 26 Feb 1901, Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 61 jare) |
| 2. Tobias Johannes van Dyk, * 6 Jun 1840, † 27 Feb 1912, Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 71 jare) |
| 3. Catharina Hendrina Margaretha van Dyk, * 26 Jan 1843, † 18 Okt 1926, Witbank, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 83 jare) |
| 4. Jacoba Johanna Aletta van Dyk, * 19 Mei 1846, Vrystaat, Suid-Afrika , † 25 Feb 1920, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 73 jare) |
| 5. Barend Jacobus Josef van Dyk, * 12 Jun 1848, † < 1915 (Ouderdom < 66 jare) |
|
Familie-ID |
F1300 |
Groepsblad | Family Chart |