Naam |
Andries Nicolaas van Dyk |
Geboorte |
30 Mei 1923 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika |
Geslag |
Manlik |
Geboorte |
31 Mei 1923 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Beroep |
1984 |
Epping, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Laaimeester |
Verwysingsnommer |
e1 |
Woonplek |
1984 |
Epping, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Adres: Milnerstraat 8, Ruyterwacht |
Sterf |
16 Sep 1988 |
Parow, Kaap, Suid-Afrika [2] |
Notas |
- Kobus VanDykGeno: Jimmy se name is Jacobus Christoffel van Dyk.
Sy pa was Andries Nicolaas van Dyk. (Sy bynaam was Andries Bokkies)
Sy ma was Sophia Magrietha Groenewald.
Sy ouma was n Bettie van Dyk ( Seker ook n noemnaam doop naam was seker Elizabeth of so iets.
Sy pa was ook Jimmy doopname Jacobus Christoffel.
Sy pa het ook 2 susters gehad met name van Miemie en Koba en sy ma het 3 susters gehad met name Miemie, Joana, en Gerty.
Ek weet nie wat die regte doopname is nie. Ons het hulle net op daardie name geken. Ek weet nie of dit help nie vra maar weer.
|
Persoons ID |
I2261 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
20 Mei 2021 |
Vader |
Andries Nicolaas Christiaan van Dyk, * 24 Nov 1893, Napier, Kaap, Suid-Afrika , † 30 Des 1935, Napier, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 42 jare) |
Moeder |
Martha Hendrika Giliomee, * 17 Nov 1896, Bredasdorp, Kaap, Suid-Afrika , † 29 Des 1982, Strand, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 86 jare) |
Getroud |
17 Jun 1919 |
Bredasdorp, Kaap, Suid-Afrika [3] |
|
Huwelik
|
Familie-ID |
F889 |
Groepsblad | Family Chart |