Naam |
Elizabeth van Dyk |
Agtervoegsel |
(een van tweeling) |
Geboorte |
1 Des 1753 |
Gedoop |
25 Des 1753 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [1, 2] |
Adres: NG Kerk |
|
Doop
|
Geslag |
Vroulik |
Lidmaatskap |
17 Des 1769 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [3] |
NG Kerk |
|
Ledemate Register
|
Inventaris |
22 Mei 1792 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika |
MOOC8/20.41 |
Adres: Tafelvallei |
|
Naam |
Elizabeth Herhold |
Verwysingsnommer |
c4 |
Woonplek |
15 Mei 1799 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [4] |
Adres: Die Herold-Erf (tans Grosvenor House) |
- Johann Wilhelm Herhold het die sg. Herold-erf in 1799 van Christiaan Ludolph Neethling gekoop. Op 15.09.1820 het hy 'n derde deel toegevoeg. Die eiendeom is na sy dood op 17.08.1821 deur sy weduwee verkoop aan Adriaan Roux.
Vandag is dit deel van die Stellenbosch Museum.
- Rol: Spouse
|
Sterf |
8 Apr 1826 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [5] |
|
van Dyk, Elizabeth Begrafnisrekord te Stellenbosch |
Begrawe |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [5] |
Notas |
- SAF 08:690 gee haar doop datum aan as 1 Desember 1753, so ook vir haar tweeling suster Maria.
Aangesien daar meer volledige datums beskikbaar is vir haar suster se geboorte en doop in SAF 05:747-748, aanvaar ons ook die suster se datums vir Elizabeth, tot verdere bewyse aan die lig kom.
|
Persoons ID |
I2596 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
9 Aug 2020 |