Naam |
Benjamin Johannes Viljoen |
Voorvoegsel |
Genl. |
Noemnaam |
Ben |
Geboorte |
7 Sep 1868 [1] |
Gedoop |
25 Okt 1868 |
Lady Grey, Kaap, Suid-Afrika [1, 2] |
- Getuies:
Barend Johannes VILJOEN
Hendrina Catharina RABE
Barend Johannes VAN RENSBURG
Johanna Catharina Magdalena VAN GRAAN
|
|
Doop
|
Geslag |
Manlik |
Beroep |
1890 |
Krugersdorp, Transvaal, Suid-Afrika [3] |
Clerk at Police Office |
Misc |
1896 |
Krugersdorp, Transvaal, Suid-Afrika |
Stig die Krugersdorpse Vrywilligerskorps |
Misc |
21 Okt 1899 |
Adres: Slag van Elandslaagte |
Misc |
Nov 1900 |
Assistent Kommandant-Generaal |
Misc |
25 Jan 1902 |
Lydenburg, Transvaal, Suid-Afrika |
Gevange geneem |
Misc |
Mei 1902 |
Saint Helena |
POW (vrylating) |
Adres: Broadbottom Kamp |
Navorsingsnota |
vDykjWJ- Sien nota |
- Genl. Ben VILJOEN is gebore 7 Sep 1868 en gedoop as Barend Johannes VILJOEN op 25 Okt 1868 deur sy ouers, Wynand Johannes VILJOEN en Susanna Magdalena STORM, volgens Lady Grey se doopregister.
Sy oupa en ouma, Barend Johannes VILJOEN en Hendrina Catharina RABE was onder die getuies.
Tydens sy eerste huwelik op 5 Sep 1890 te Umtata met Helena Beatrice ELS gee hy homself voor as Benjamin Johannes VILJOEN, 'n klerk by die Polisie kantoor te Krugersdorp.
|
Naam |
Barend Johannes Viljoen [1] |
Naam |
Benjamin Johannes Viljoen [3] |
Sterf |
14 Jan 1917 |
La Mesa, Doña Ana, New Mexico, United States |
Persoons ID |
I27779 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
1 Jul 2021 |