Jan Jacobus Nicolaas Kotze

Jan Jacobus Nicolaas Kotze

Manlik 1883 - Ja, datum onbekend

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Jan Jacobus Nicolaas Kotze 
    Geboorte 28 Aug 1883  [1
    Gedoop 14 Okt 1883  Hoopstad, Oranje Vrijstaat Find all individuals with events at this location  [1
    • Doopgetuies: Jan Jacobus Nicolaas van Dyk
      Magdalena Adriana Francina Carolina v. Dyk
      Pieter Andries Swanepoel
      Aletta Petronella Catharina Kotzé

      Die eerste doopgetuis is waarskynlik Jacoba Hendrina Wilhelmina van Dyk se vader (na wie haar seun vernoem is). Sy het egter ook 'n broer met dieselfde naam gehad. Haar moeder en suster het ook dieselfde naam gedeel: Magdalena Adriana Francina Carolina. Dit was in 1883 in die Vrystaat egter nie die norm om na 'n vrou met haar man se van te verwys nie, dus word hier vermoedelik na die suster verwys.
    Geslag Manlik 
    Sterf Ja, datum onbekend 
    Persoons ID I29550  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 12 Apr 2021 

    Vader Gerhardus Petrus Kotze,   * CA 1855,   > 1912  (Ouderdom > 58 jare) 
    Moeder Jacoba Hendrina Wilhelmina van Dyk,   * CALC 28 Jan 1860, Hoopstad, Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location,   4 Feb 1892, Hoopstad, Vrystaat, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  (Ouderdom 32 jare) 
    Familie-ID F4292  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsGedoop - 14 Okt 1883 - Hoopstad, Oranje Vrijstaat Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S454] FamilySearch (skakels).
      "South Africa, Free State Dutch Reformed Church Records, 1848-1956," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-S9Y4-W?cc=1910846&wc=39ZN-16P%3A183083201%2C1301790150%2C1559164101 : 4 November 2016), Free State > Hoopstad > Christenings 1883-1884 > image 4 of 17; Dutch Reformed Church Synod Centre, Bloemfontein.