Naam |
Japie van Dyk |
Woonplek |
1923 |
Robertson, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Adres: Vinkrivier |
Geboorte |
CA 14 Okt 1923 |
Robertson, Kaap, Suid-Afrika [2] |
Adres: Vinkrivier |
Geslag |
Manlik |
Verwysingsnommer |
Ongekoppeldes |
Sterf |
14 Nov 1923 |
Robertson, Kaap, Suid-Afrika [2] |
Oorsaak: aan 'n verswakte maag |
Adres: Vinkrivier |
|
Van Dyk, Japie 1923 Aangifte van 'n sterfgeval
|
Notas |
- In die enigste bron (tot op hede) wat na hierdie persoon verwys lyk dit asof sy naam "Joppie " is. As mens goed kyk, is dit egter duidelik dat die amptenaar wat die dokument ingevul het se a's almal soos o's lyk.
Dit is nog nie bevestig dat hy die seun van Wessel Jurie van Dyk en Gertruida Petronella Badenhorst is nie. Ons weet egter uit verskeie rekords (soos hulle een dogter Elsje Catharina Petronella se huweliksrekord) dat die gesin op Vinkrivier gewoon het (waar Japie oorlede is).
Op die "Vorm van Kennisgeving van een Sterfgeval", verskyn sy ma se naam as "Ella van Dyk". "Ella " kon Gertruida Petronella se noemnaam gewees het.
|
Persoons ID |
I29619 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
2 Jun 2023 |