Susanna Maria Johanna Petronella van Dyk

Susanna Maria Johanna Petronella van Dyk

Vroulik 1912 - 1915  (3 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Susanna Maria Johanna Petronella van Dyk 
    Geboorte 18 Jan 1912  [1
    Gedoop < 3 Mrt 1912  Pietersburg, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [1
    • Die datum van die doop verskyn alleen as "do" (ditto, wat beteken gelyk aan die vorige inskrywing). Ál die vorige inskrywings bevat egter "do", tot by in 'n skrywing wat Desember 1911 gedateer is. Duidelik is sy nie gedoop vóór haar gebore nie. Die eersvolgende gemelde datum is op die volgende bladsy van die doopboek: 3.3.12. Dit is dus waarskynlik dat sy in Februarie of Januarie 1912 gedoop is.

      Sy is op dieselfde dag gedoop as die seun van haar tante, Susanna Maria Johanna van Dyk (getroud Venter). Sy is vermoedelik na haar tante vernoem. Haar tante en oom, Pieter Zacharias de Beer, doop op daardie dag hul seun, Pieter Zacharias.

      Die doopgetuies by haar doop was:
      Frederik Hendrik Geyser
      Anna Cornelia Jorgina Geyser
      Pieter Zacharias de Beer
      Susanna Maria Johanna Petronella van Dyk
      Hester Johanna Catharina van der Westhuizen
    Geslag Vroulik 
    Naam Suzana Maria Johanna Petronella van Dyk  [1
    Sterf 19 Mei 1915  Hartingsburg, Transvaal Find all individuals with events at this location  [2
    Oorsaak: aan malaria 
    van Dyk, Susanna Maria Johanna Petronella
    van Dyk, Susanna Maria Johanna Petronella
    Aangifte van 'n Sterfgeval
    Persoons ID I30438  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 23 Aug 2021 

    Vader Nicolaas van Dyk,   * 2 Jan 1878,   26 Mrt 1936, Tzaneen, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  (Ouderdom 58 jare) 
    Moeder Johanna Christina Venter,   * 26 Jun 1880,   Ja, datum onbekend 
    Getroud Pietersburg, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [3
    Familie-ID F1952  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsGedoop - < 3 Mrt 1912 - Pietersburg, Transvaal, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S457] Familysearch.org, Dooprekord SMJP van Dyk: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99Z5-NXBY?i=1189&wc=QZV2-BZW%3A1589315405%2C1589315407%2C1589315427%2C1589394619&cc=2155416.
      "South Africa, Netherdutch Reformed Church Registers (Pretoria Archive), 1838-1991," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99Z5-NXBY?cc=2155416&wc=QZV2-BZW%3A1589315405%2C1589315407%2C1589315427%2C1589394619 : 2 August 2019), South Africa > Transvaal > Pietersburg > Christenings, memberships, 1852-1952 > image 1190 of 2039; Nederduitsch Hervormde Kerk Van Afrika (Dutch Reformed Church of Africa), Pretoria.

    2. [S457] Familysearch.org, Aangifte van 'n sterfgeval, SMJP van Dyk: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91P-HQ4Y-Z?cc=2998108.
      "South Africa, Transvaal, Civil Death, 1869-1954," database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91P-HQ4Y-Z?cc=2998108 : 12 November 2019), > image 1 of 1; Department of the Interior. Registrar of Births, Marriages, and Deaths, Transvaal.

    3. [S240] ZA-TAB (TRANSVAAL-Pretoria argiewe), Nicolaas van Dyk (ssp Johanna Christina van Dyk born Venter); Sterfkennis; 1936; TAB MHG 92535.