Naam |
Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh |
Geboorte |
CA 18 Jul 1818 |
Graaff-Reinet, Kaap, Suid-Afrika |
Geslag |
Vroulik |
Beroep |
CA 1900 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
Graan- en veeboer |
Adres: Klippan (plaas) |
Woonplek |
CA 1900 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
Adres: Klippan (plaas) |
Gebeurtenis |
CA 1901 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [1, 2] |
Gevange geneem tydens Anglo-boereoorlog |
- Die Konsentrasiekamp-bronne gee nie aan wanneer sy na die kamp geneem is nie, slegs dat sy op hul plaas Klippan was en dat sy in die kamp gesterf het.
Dit is uit haar siviele sterfrekord wat ons leer dat sy in Tent 25 C gewoon het en dat sy waarskynlik daar begrawe is.
|
Verwysingsnommer |
e2 |
Sterf |
5 Okt 1901 |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
Oorsaak: "Debility, old age" |
- Middelburg-Konsentrasiekamp
|
|
Form of Information of a Death
|
|
de Vlamingh, Jacoba Johanna Aletta 1901 TAB MHG O-18018 Boedellêer van Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh |
|
Form of Information of a Death
|
Begrawe |
Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika |
Notas |
- Haar geboortedatum in SAG 15:57 word gegee as 24 Junie 1820. Op haar siviele sterfrekord word daar egter genoem dat sy op 5 Oktober 1901 reeds 83 jaar, 2 maande en 18 dae was, wat sou beteken dat haar geboortedatum 18 Julie 1818 was. Dit word ondersteun deur haar sterfkennis in haar boedellêer, wat noem dat sy met haar dood 83 jaar en 3 maande was.
Dit is moontlik dat die datum in SAG eerder verwys na haar doopdatum.
|
Persoons ID |
I3209 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
25 Mei 2023 |
Familie |
Barend Jacobus Hendrik van Dyk, * 12 Jul 1819, Graaff-Reinet, Kaap, Suid-Afrika , † 17 Aug 1907, Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 88 jare) |
Getroud |
3 Okt 1836 |
Cradock, Kaap, Suid-Afrika [3] |
Kinders |
| 1. Frans Johannes van Dyk, * 9 Mrt 1839, † 26 Feb 1901, Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 61 jare) |
| 2. Tobias Johannes van Dyk, * 6 Jun 1840, † 27 Feb 1912, Middelburg, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 71 jare) |
| 3. Catharina Hendrina Margaretha van Dyk, * 26 Jan 1843, † 18 Okt 1926, Witbank, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 83 jare) |
| 4. Jacoba Johanna Aletta van Dyk, * 19 Mei 1846, Vrystaat, Suid-Afrika , † 25 Feb 1920, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika (Ouderdom 73 jare) |
| 5. Barend Jacobus Josef van Dyk, * 12 Jun 1848, † < 1915 (Ouderdom < 66 jare) |
|
Familie-ID |
F1300 |
Groepsblad | Family Chart |