Gerhardus Petrus Otto

Gerhardus Petrus Otto[1]

Manlik 1840 - 1910  (70 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Gerhardus Petrus Otto 
    Geboorte 28 Sep 1840 
    Geslag Manlik 
    Verwysingsnommer c5 
    Woonplek Ottosdal, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    Adres:
    Korannafontein 
    Sterf 31 Okt 1910  Lichtenburg, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    Notas 
    • SAG vol7 bl246
      OTTO, Gerhardus Petrus * 28.9.1840 v. "Korannafontein" waarop die dorp Ottosdal later aangelê is.
      Koop ook die plaas "Driekuil", word 'n "rebel" teen Britse Bewind in 1848 waarna sy eiendom gekonfiskeer word.
      Vertrek saam met ander families na Tvl. onderkant die Magaliesberge naby die Krokodilrivier.
      Verhuis later verder noordwaarts en vestig in ongetemde Marico-wêreld.
      1888 lid v.d. Volksraad vir die kiesafdeling Lichtenburg.
      Word ook gedurende die Tweede Vryheidsoorlog as krygsgevangene vir 2½ jaar na Ceylon gestuur.
      Na oorlog in 1902 besluit hy om weer op "Korannafontein" te gaan woon.
      † Lichtenburg 31.10.1910

      x Potchefstroom 21.8.1862 Martha Magdalena VAN DYK * Cradock Okt. 1843 † Rustenburg 1.9.1873

      xx Potchefstroom, Louisa Cornelia Susanna COERTZE * 16.8.1858 † Lichtenburg 26.8.1918 d.v. Salomon Vermaak Coertze en Louisa Cornelea Susanna Harmse.
    Persoons ID I3520  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 2 Jun 2023 

    Familie Martha Magdalena van Dyk,   * Okt 1843, Cradock, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location,   1 Sep 1873, Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  (Ouderdom 29 jare) 
    Getroud 21 Aug 1862  Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location 
    • NH Kerk
    Huwelik register
    Huwelik register
    Kinders 
     1. Johan Frederick Otto,   * 21 Aug 1862, Potchefstroom, Transvaal, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location,   Ja, datum onbekend
    Familie-ID F1446  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsWoonplek - Adres:
    Korannafontein - - Ottosdal, Transvaal, Suid-Afrika
    Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsGetroud - 21 Aug 1862 - Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsSterf - 31 Okt 1910 - Lichtenburg, Transvaal, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), SAG vol.07 bl.246.