Naam |
Martha Johanna Wagener |
Geboorte |
10 Sep 1810 [5] |
Gedoop |
30 Sep 1810 |
Paarl, Kaap, Suid-Afrika [2, 5] |
|
Doop
|
Geslag |
Vroulik |
Navorsingsnota |
- Besig met navorsing:
SAG vol.15:390 verwys na (c3) Martha Johanna WAGENER, wat getroud was met 'n ROHRMANN en VAN DYK, maar daardie Martha se sterftekennis wys dat sy inderdaad getroud was met 'n VAN DER MERWE en later 'n ROUX.
Dieselfde bron verwys ook na 'n suster (c4) Johanna Martha, getroud met 'n VAN DER MERWE.
Die twee susters (c3&c4) is waarskynlik dieselfde persoon en die bron is foutief.
Die Martha waarna verwys word was Martha Dorothea WAGENAAR (TNG ID#:18649), 'n heel ander persoon wat volgens haar huwelike met ROHRMANN en VAN DYK getroud was.
|
Beroep |
1882 |
Wellington, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Shopkeeper |
Verwysingsnommer |
c3 |
Sterf |
13 Jun 1882 |
Wellington, Kaap, Suid-Afrika [1] |
|
Sterfkennis
|
|
Sterfkennis
|
Notas |
- SAG vol.15:390 verwys na haar getroud met 'n VAN DYK wat waarskynlik verkeerd is, sien "Research" nota vir verduideliking.
Vir verwysing word haar inskrywing hier gelos.
|
Persoons ID |
I3599 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
26 Aug 2019 |