Naam |
Petronella Hendrina van Dyk |
Noemnaam |
Nonnie |
Geboorte |
13 Mei 1875 [1] |
- NGK Doop spreadsheet het twee inskrywings vir haar, (*13&30 Mei 1875) maar dieselfde Boek & Bladsy nommers.
Haar moeder is oorlede 14 Mei 1875, so die 13de is waarskynlik korrek.
|
Gedoop |
25 Jul 1875 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika [1] |
|
Doop Boonste een |
Geslag |
Vroulik |
Naam |
Petronella Hendrina Fourie |
Verwysingsnommer |
g1 |
Sterf |
Ja, datum onbekend |
Notas |
- Vir man se name, sien vader se testament, bladsy 2 onderaan.
Daar was twee Petronella Hendrina VAN DYK's gebore in Mei 1875 (13de & 30ste) op Napier.
Hul alby se moeders was ook genaamd Petronella Hendrina FOURIE, wat alby met VAN DYK's getroud was.
Die twee dogters is op dieselfde dag (25 Jul 1875) gedoop in Napier se NG Kerk.
|
Persoons ID |
I4142 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
3 Nov 2020 |
Vader |
Erik Daniël Albertus van Dyk, * 11 Des 1844, Stanford, Kaap, Suid-Afrika , † 22 Apr 1922, Napier, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 77 jare) |
Moeder |
Petronella Hendrina Fourie, * 7 Des 1848, Bredasdorp, Kaap, Suid-Afrika , † 14 Mei 1875, Bredasdorp, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 26 jare) |
Getroud |
7 Mei 1874 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika |
Familie-ID |
F1710 |
Groepsblad | Family Chart |