Naam |
Willem Petrus van Dyk |
Noemnaam |
Willie |
Geboorte |
26 Jul 1918 |
Bonnievale, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Geslag |
Manlik |
Verwysingsnommer |
e? |
Woonplek |
1974 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika [1] |
Adres: Hoogstraat 57 |
Sterf |
3 Mei 1974 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika [1] |
|
Sterfkennis
|
|
Boedel
|
Begrawe |
5 Mei 1974 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika [2] |
- van Dyk, Willem Petrus
Born: 26 Jul 1918
Died: 3 May 1974
Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA
Note: Willem Petrus van Dyk. Eggenoot en Vader. Oorlede op die ouderdom van 55 jaar. Blok B volwassenes; Graf Cl11. Begrawe 5.5.1974
|
|
Grafsteen
|
Notas |
- Die koppeling van Willem Petrus
Ons het tans geen bewys dat Willem Petrus die seun is van Jacobus Christoffel van Dyk en Elizabeth Cornelia Jacoba Groenewald nie. Daar is egter 'n paar dinge wat ons 'n sterk vermoede gee:
1. Op die 1972 Kieserslys verskyn Willem Petrus se vrou, C.A. Meiring, se adres as Hoogstraat 57, Napier. E.C.J. Groenewald se adres op hierdie lys is slegs Hoogstraat, Napier.
2. Op Willem Petrus se Sterfkennis, ingevul deur sy vrou, verskyn sy Ma as Elizabeth Magdalena. Dit is, in genealogiese navorsing, naby genoeg aan Elizabeth Cornelia om 'n verband te vermoed (maar nie te bewys nie).
3. Willem Petrus se geboortedatum van 1918, pas goed in by die datums van die kinders wat ons reeds vir die Van Dyk x Groenewald-paartjie het: 1910, 1913 en 1925.
Dus verbind ons Willem Petrus tentatief met hierdie paartjie, tot ons verdere inligting kan bekom.
|
Persoons ID |
I4463 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
19 Mei 2021 |
Familie |
Cornelia Arnoldina Meiring, * 26 Jul 1919, † 20 Jun 1994, Parow, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 74 jare) |
Getroud |
9 Feb 1946 |
Robertson, Kaap, Suid-Afrika [4] |
Kinders |
| 1. Willem Petrus van Dyk, * 4 Aug 1946, † 28 Mrt 1997, Parow, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 50 jare) |
| 2. Johanna Elizabeth van Dyk, * 26 Jun 1948, † 3 Jul 1994, Citrusdal, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 46 jare) |
| 3. Elizabeth Magdalena van Dyk |
| 4. Hendrik Albertus van Dyk, * 29 Aug 1951, † 13 Mrt 1996, Strand, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 44 jare) |
| 5. Cornelia Arnoldina van Dyk |
| 6. Albertus Johannes van Dyk, (een van tweeling), * 15 Mrt 1956, "Koringberg" , † 1 Mei 1999, Vredendal, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom 43 jare) |
| 7. Maria Johanna van Dyk, (een van tweeling) |
| 8. Petrus Johannes van Dyk |
| 9. Susara Jacomina van Dyk |
|
Familie-ID |
F1838 |
Groepsblad | Family Chart |