Naam |
Pieter Johannes Stephanus de Villiers |
Agtervoegsel |
(vroulik) |
Noemnaam |
Pietjie |
Geboorte |
7 Feb 1896 [2] |
- Grafsteen: 7 November 1896
|
Gedoop |
18 Mrt 1896 |
Napier, Kaap, Suid-Afrika [2] |
|
Doop
|
Geslag |
Vroulik |
Navorsingsnota |
vDykWJ-sien nota |
- Die enigste verwysing na die egpaar is in die SAF registers. Dis moontlik n fout, aangesien sy nie op haar vader se SK verskyn nie. (Philippus Daniel VAN DYK TNG#492) Hy was ook nooit getroud met Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS (TNG#5334) nie.
- Rol: Person of interest
|
Verwysingsnommer |
g7 |
Sterf |
6 Jun 1972 [3] |
Begrawe |
Bellville, Kaap, Suid-Afrika [3] |
Adres: Stikland |
|
Grafsteen
|
Notas |
- Die vroulike Pieter kom voor in die SAG & SAF registers, maar die twee inskrywings weerspreek mekaar. Dit is ook heel onwaarskynlik dat daar twee persone met dieselfde name en geboorte datum sou wees, veral met die gegewe "manlike" name.
Let op die volgende: SAG vol14:381 (DE VILLIERS)
g7 Pieter Johannes Stephanus (vroulik) * 7.2.1896 =18.3.1896 x Stanford 8.4.1919 Philippus
Coenraad Johannes VAN DYK * 26.1.1889, boer s.v. Philip Coenraad Johannes van Dyk en Zacharia Johanna Moolman
...en ook: SAF 08:618 (VAN DYK)
h4 Philippus Daniel * 12.5.1894 GK Rustenburg 22.7.1894 x c. 1916 Maria Elizabeth JANSEN VAN VUUREN * c. 1896 † 12.9.1922 xx Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS * 7.2.1896 xxx GK Waterberg 20.9.1926 Gerbrecht BARNARD
Alby inskrywings het foute in dié opsig dat by die eersgenoemde inskrywing (SAG), Philippus C.J. *26.01.1889 getroud was met Elsabé Catharina Johanna SWART en dat Pieter in werklikheid getroud was met Philippus C.J. *11.08.1889 s.v. Dirk Johannes van Dyk en Petronella Hendrina Fourie.
Rakende die tweede SAF inskrywing: Soos hierbo bespiegel, is dit heel onwaarskynlik dat daar nog 'n vroulike Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS was wat op presies dieselfde dag gebore is, alhoewel daar 'n verskil is tussen Pieter se geboorte maand is by haar doop en grafsteen.
|
Persoons ID |
I5334 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
3 Nov 2020 |