Naam |
Dirk Martin van Dyk |
Noemnaam |
Patrys |
Geboorte |
19 Jul 1907 [1] |
Gedoop |
8 Des 1907 |
Aurora, Wes-Kaap, Suid-Afrika [2] |
|
Doop
|
Geslag |
Manlik |
Navorsingsnota |
- vDykWJ- Sy ouma aan moederskant Maria SLABBERT se vader Johan Hannosius SLABBERT het n broer Dirk Marten SLABBERT gehad.
Hy is moontlik na hom vernoem.
|
Navorsingsnota |
- Dirk Martin van Dyk was nooit getroud met Anna Johanna Catharina Coetzee nie. 'n Ongetroude Anna het in 1931 haar onegte seun gedoop. Geen vader het by die doop verskyn nie, maar die kind is gedoop as Dirk Martin van Dyk Coetzee. Dit laat min twyfel oor wie Anna gemeen het die vader van die kind was. Of hy inderdaad die vader was, sal slegs DNS-kan bevestig: manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk Coetzee sal dieselfde Y-DNS hê as manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk.
|
Verwysingsnommer |
i7 |
Woonplek |
1984 |
Velddrif, Kaap, Suid-Afrika [4] |
Adres: Voortrekkerweg |
Sterf |
10 Jan 1984 |
Velddrif, Kaap, Suid-Afrika [4] |
|
Sterfkennis
|
|
Boedel
|
Begrawe |
Velddrif, Kaap, Suid-Afrika [5] |
- van Dyk, Dirk Martin
Born: 19 Jul 1907
Died: 10 Jan 1984
Buried: New Cemetery (Deel 1), Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA
Note: Dirk Martin van Dyk. Eggenoot van Elena Johanna (Novella) van Dyk. Deel 1 Ry 8 nr 3
|
|
VAN DYK, Dirk Martin, 1907-1984 & Elena Johanna NOVELLA 1916-1999.jpg
|
Persoons ID |
I5390 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
22 Des 2020 |