Naam |
Willem van Dyk |
Geboorte |
< 24 Apr 1701 |
Gedoop |
24 Apr 1701 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [1] |
- 24 April 1701
van Joost Pieters van Dijk en Lysbeth
van Wijk, onder getuijgh van Pieter Willem
de Grijp en Caspara van Staden
gen:t
Willem
|
|
Doop
|
Geslag |
Manlik |
Navorsingsnota |
- Op 6 Oktober 1733 is 'n deel van die besittings van oorlede burger Willem van Dijk tydens 'n vendusie verkoop (die res is op 2 November verkoop). Dat hy oorlede is, word duidelike gemeld: "sodanige goederen ... naargelaten en met 'er dood ontruijmt door den burger Willem van Dijk".
Wie is dan die Willem van Dijk wat in 1754 met Isabella Hagedoorn trou?
*************
MOOC10/3.75 (03.03.1729 Paardeberg) Burgert, Adam & Willem
|
Sterf |
< 6 Okt 1733 |
Cabo de Goede Hoop [2] |
|
Vendurol |
6 Okt 1733 |
Cabo de Goede Hoop [2] |
MOOC10/4.112 |
- Sien die aangehegde PDF-dokument vir die volledige lys besittings.
|
|
van Dyk, Willem 1773 Vendurol KAB MOOC 10/4.112
|
Vendurol |
2 Nov 1733 |
Cabo de Goede Hoop [3] |
MOOC10/4.111 |
- Op hierdie dag is Willem van Dyk se nagelate vee en perde verkoop op 'n vendusie. Sien die aangehegde PDF-dokument vir volledige lys.
|
|
van Dyk, Willem 1733 Vendurol KAB MOOCc 10/4.111
|
Verwysingsnommer |
b3 |
Persoons ID |
I568 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
26 Apr 2021 |