Martha Margaretha Lubbe

Martha Margaretha Lubbe[1]

Vroulik 1759 - Ja, datum onbekend

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Martha Margaretha Lubbe 
    Gedoop 1 Jul 1759  Tulbagh (Roodezand), Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location  [1
    Geslag Vroulik 
    Naam Martha Margaretha Strauss 
    Verwysingsnommer d2 
    Sterf Ja, datum onbekend 
    Notas 
    • Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG.

      In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het).

      Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk.

      Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin.
    Persoons ID I6404  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 26 Aug 2019 

    Familie 1 Christiaan Burgert Kotze(e),   Ja, datum onbekend 
    Familie-ID F5124  Groepsblad  |  Family Chart

    Familie 2 David Frederick Strauss,   3 Jul 1733, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika Find all individuals with events at this location,   Ja, datum onbekend 
    Getroud 11 Feb 1776  [2
    Familie-ID F2678  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsGedoop - 1 Jul 1759 - Tulbagh (Roodezand), Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), SAG vol.05a:354.

    2. [S27] SAG Reeks deel 1-17 (A-Z), SAG vol.12:314.