Naam |
Anna Maria Elizabeth Johanna van Dyk |
Noemnaam |
Bettie |
Geboorte |
5 Nov 1897 [1] |
Gedoop |
13 Feb 1898 |
Standerton, Transvaal, Suid-Afrika [1] |
Geslag |
Vroulik |
Misc |
7 Mei 1901 [3] |
Aankoms by die Standerton Konsentrasiekamp |
|
Misc |
10 Sep 1902 |
Standerton, Transvaal, Suid-Afrika [3] |
Vrygelaat (vertrek na plaas) |
Adres: Konsentrasiekamp |
- Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes.
- Rol: Mede-gevangene
|
Naam |
Anna Maria Johanna Elizabeth van Dyk |
Verwysingsnommer |
g10 |
Sterf |
9 Feb 1974 |
Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika |
Persoons ID |
I7158 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
19 Feb 2021 |